845 m² Land available in Great Brak River

R 320 000

Charl Breytenbach

Seeff-Mossel Bay

845 m² Land available in Great Brak River

R 320 000

Can I afford this?
Land Area 845 m²
Rates R 187
Levy R 525

Erwe teen hierdie prys raak al skaarser!

Hierdie is 'n seldsame geleentheid om 'n gelyk erf in Avonddans Landgoed te bekom.

Geleë in 'n veilige landgoed met gesonde bestuur - die heffings is nie hemelhoog nie en die boukoste gaan ook nie die bank breek nie!

Groot Brakrivier is halfpad tussen Mosselbaai en George geleë - reg teen 'n kronkelende rivier wat in die oseaan uitloop met 'n natuurlike lagoon. Hierdie stukkie kus is die speelplek van al die gesogte skepsels soos walvisse en dolfyne. Die ongerepte strande bied kilometers van loopplek en gees-afstofspasie.

Die beskermde inheemse plantegroei is asemrowend en om alles te kroon is hierdie gewilde bestemming slegs minute vanaf George lughawe. Daar is 'n gevestigde sakekern met alles wat mens kan benodig met 'n kunsroete en uitsoek-eetplekkies byderhand 'n plek waar natuur en mensdom ineenvloei!

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Charl Breytenbach

Charl

Breytenbach

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

845 m² Land available in Great Brak River

R 320 000

845 m² Land available in Great Brak River photo number 1
845 m² Land available in Great Brak River photo number 2
845 m² Land available in Great Brak River photo number 3
845 m² Land available in Great Brak River photo number 4

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact an ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about ooba's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent