439 m² Land available in Great Brak River

R 400 000

Charl Breytenbach

Seeff-Mossel Bay

439 m² Land available in Great Brak River

R 400 000

Can I afford this?
Land Area 439 m²
Rates R 227
Levy R 525

Hierdie gesogte erf in ''n veiligheids-landgoed hoog bo Groot Brakrivier het onbeperkte vistas van onbelemmerde uitsig. Kies ''n uitsig wat by jou bui of die seisoen pas ''n vars-vrugtefees met die Suidelike Oseaan as agtergrond of ''n warm koppie sop terwyl jy die Outeniquaberge se buitelyne nakyk ......

Met gesonde bestuur en beheer oor uitgawes wat die heffings laag en realisties hou, is ''n erf in hierdie gesogte landgoed waarskynlik een van die slimste eiendomsbeleggings wat jy ooit sal maak!

Avonddans is ''n stil landgoed bokant Grootbrakrivier aan die Tuinroete slegs minute van die N2 snelweg. Die omgewing is bekend vir die inheemse plantegroei en stil omgewing gele halfpad tussen George en Mosselbaai. Die skoon strande is ideaal vir lang ente se stap en tussen Mei en November is daar gereeld ook walvisse te sien. Mens en natuur bestaan sy-aan-sy in hierdie paradys wat ook bekendstaan as die Eden-omgewing. Die nabye kunsroetes, fiets en wandelpaaie en ander aktiwiteite maak hierdie die ideale tuiste - al is dit nie dei enigste huis nie, maar jou vakansietuiste!

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Charl Breytenbach

Charl

Breytenbach

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

439 m² Land available in Great Brak River

R 400 000

439 m² Land available in Great Brak River photo number 1
439 m² Land available in Great Brak River photo number 2
439 m² Land available in Great Brak River photo number 3
439 m² Land available in Great Brak River photo number 4
439 m² Land available in Great Brak River photo number 5
439 m² Land available in Great Brak River photo number 6
439 m² Land available in Great Brak River photo number 7

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact an ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about ooba's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent