3 Bedroom House in Great Brak River

R 2 500 000

Petro Coetzer

Just Property-George

3 Bedroom House in Great Brak River

R 2 500 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
3 Garages
Floor Area 287 m²
Land Area 759 m²
Levy R 250

RUIM siersteen huis in PRAGTIGE omgewing op Golf Estate

Hierdie pragtige woning is geleë op Dolphins Creek Golf Estate. Rustige omgewing met n onbeperkte uitsig op die golfbaan. Work wakker met voëlsang in die oggend en laatmiddag is daar n geskarrel van fissante, tarrentale en selfs n bloukraanvoel.

Dit is n oopplan sit/eetkamer en kombuis. Die ligte hout van die kombuiskaste vorm n interessante kontras met die donker blad bo-op die kaste. Dit is ruim en skep n gevoel van luuksheid.

Daar is ook n apparte kuierarea met n ingeboude braai, groot vensters en deure wat kan oopskuif en direk uitloop op die terras en n pragtige uitsig op die golfbaan.

Die hoofslaapkamer is en-suite en die 2e en 3e slaapkamer het n skuifdeur tussen in wat oopgeskuif kan word om een groot vertrek te maak.

Die studeerkamer is direk verbind met die hoofvertrek en is geleë regs langs die kombuis.

Motorhuis is besonder groot. Drie motorhuisdeure waarvan een heelwat hoër is as die ander twee spesiaal virn karavaan.

Teels in die badkamers en kombuis is modern en mooi. Huis is 2x maande terug uitgeverf en die geyser is ook 2x maande terug vervang.

Die Golf Estate is n 9 putjie golfbaan. Die club-huis het alle geriewe en club-fooie is relatief laag.

Die omgewing van Groogbrakrivier is mooi met n hele paar interessante winkeltjies. Die Golf Estate is so 3 km weg van die see en die strand.

Huidige eienaars verhuur die woning gedurende desembervakansie.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
3
Garages
2
Lounges
Access Gate
Alarm
Built In Braai
BIC
Club House
Electric Fencing
Entrance Hall
Family Tv Room
Garden
Golf Course
Kitchen
Laundry
Paving
Pets Allowed
Scenic View
Scullery
Walk In Closet

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Petro Coetzer

Petro

Coetzer

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Great Brak River

R 2 500 000

3 Bedroom House in Great Brak River photo number 1
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 2
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 3
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 4
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 5
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 6
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 7
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 8
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 9
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 10
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 11
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 12
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 13
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 14
3 Bedroom House in Great Brak River photo number 15

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent