2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier

R 900 000

Piet Harmse

Chas Everitt-Mossel Bay

Elsabe Kruger

Chas Everitt-Mossel Bay

2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier

R 900 000

Can I afford this?
2 Beds
2 Baths
Floor Area 82 m²
Rates R 600
Levy R 800

GOEIE KOPIE IN PRAG WOONSTEL KOMPLEKS IN REEBOK ! MOSSELBAAI

Reebok is 'n baie gewilde rustige area in die tuinroete. Dit is gelee tussen Hartenbos, die vakansie mekka van die

Tuinroete en George.(lughawe)

Mosselbaai Hawe is ook slegs sowat 20km. Daar is 'n winkelsentrum met alles wat nodig is soos Pick a Pay, Motorhawe,Apteek ens.

Reebokstrand is slegs sowat 1km weg vanaf hierdie prag kompleks.

Hierdie kompleks is besonder netjies met goed versorgde tuine en paaie.

Daar is 'n swembad vir die gebruik van die eienaars.

Die sekuriteit van die kompleks is uitstekend.

Hierdie 2 slaapkamer woonstel is ruim met 'n sitkamer/kombuis wat uitgaan op 'n balkon met

ingeboude braai, wat gesellige kuiers verseker.

Daar is ook plek vir die wasmasjien.

Die kombuis het meer as genoeg kaste en is prakties en goed beplan.

HIERDIE KOPIES RAAK SKAARS!

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Lounges
Access Gate
BIC
Family Tv Room
Fenced
Garden
Kitchen
Patio
Paving
Pool
Scenic View

Email the Agents or request the agents Call You Back should you require any further details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Piet Harmse

Piet

Harmse

Elsabe Kruger

Elsabe

Kruger

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Similar Property for Sale in Great Brak River

2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier

R 900 000

2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier photo number 1
2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier photo number 2
2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier photo number 3
2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier photo number 4
2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier photo number 5
2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier photo number 6
2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier photo number 7
2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier photo number 8
2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier photo number 9
2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier photo number 10
2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier photo number 11
2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier photo number 12
2 Bedroom Apartment in Groot Brakrivier photo number 13

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agents