3 Bedroom House in Groot Brakrivier

R 2 450 000

Elsabe Kruger

Chas Everitt-Mossel Bay

3 Bedroom House in Groot Brakrivier

R 2 450 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
3 Garages
Floor Area 150 m²
Land Area 759 m²
Rates R 250

HIERDIE IS EEN VAN DIE MOOISTE SIERSTEEN EIENDOMME OP DIE LANDGOED!

Kom geniet die prag natuurskoon en rustige atmosfeer slegs sowat 3km vanaf die see!

Ideaal vir Aftrede met lae heffing (R250 per maand), lae onderhoud, rustige omgewing en geen trappe. Die afwerking is stylvol en van goeie gehalte.

Die ruim oopplan sit/eet/woonkamer het 'n pragtige uitsig oor die Gholfbaan. Daar is 'n aparte braaikamer en

kroegie wat met houtdeure uitgaan op 'n asemrowende mooi tuin! Die kombuis is uiters modern en baie goed beplan met die opwas wat uitgaan op 'n binne hof. Groot pluspunt is die aparte waskamer. Daar is 'n aparte studeerkamer wat maklik in 'n 4de slaapkamer omskep kan word. Die kamers is ruim en die hoofslaapkamer het prag badkamer en inloopkas.

Daar is 3 motorhuise, waarvan 1 groot genoeg is vir 'n karavaan. Daar is ook 'n werkshoekie vir die bedrywige nutsman. Die buite toilet en stoorkamer is 'n ekstra.

MOENIE HIERDIE GOEIE KOPIE MISLOOP NIE!!

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
3
Garages
1
Lounges
1
Storeys
Access Gate
Club House
Family Tv Room
Golf Course
Kitchen
Laundry
Pantry
Paving
Pets Allowed
Pool
Walk In Closet

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Elsabe Kruger

Elsabe

Kruger

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Groot Brakrivier

R 2 450 000

3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 1
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 2
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 3
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 4
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 5
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 6
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 7
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 8
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 9
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 10
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 11
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 12
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 13
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 14
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 15
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 16
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 17

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent