3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 1 975 000

Francois Marais

South Ocean properties-Mossel Bay

3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 1 975 000

Can I afford this?
3 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 228 m²
Land Area 547 m²
Rates R 700

Wil u die besige stadslewe verruil vir 'n rustiger leefwyse by die see?

Dan is die Tuinroete/Suid-Kaap area net die antwoord!

Die eiendom in Reebok bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers, oopplan leefarea met binne braai, en 'n oopplan kombuis met aparte opwas. Die leefarea en hoofslaapkamer loop uit op 'n groot balkon, met pragtige uitsig op die berge. Die huis is rolstoelvriendelik met breƫ gange en aangepaste badkamers.

Dubbel motorhuis en oop parkering vir 4 voertuie. Die eiendom grens aan 'n groen area met natuurlike plantegroei. Die tuin is toegerus met 'n geoutomatiseerde besproeiing stelsel.

Bespaar op elektrisiteit met 'n geinstalleerde sonverhitting stelsel.

Verder bestaan die eiendom ook uit 'n laer vlak van 112m wat nog ontwikkel kan word. Daar is reeds 'n badkamer en stoorkamer. Alle kragpunte en wateraansluitings is reeds geinstalleer. Ideaal vir 'n woonstel of werkarea.

Ontspan op die balkon, kyk hoe die son op die horison verdwyn en geniet die rustigheid sonder die stad se lawaai!

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
Alarm
Balcony
BIC
Entrance Hall
Family Tv Room
Fenced
Garden
Kitchen
Paving
Pets Allowed
Satellite
Scenic View
Scullery
Storage

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 1 975 000

3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 1
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 2
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 3
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 4
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 5
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 6
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 7
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 8
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 9
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 10
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 11
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 12
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 13
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 14
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 15
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 16
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 17
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 18
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 19
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 20
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 21
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 22
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 23
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent