3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 2 114 000

Piet Harmse

Chas Everitt-Mossel Bay

3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 2 114 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 236 m²
Land Area 585 m²
Rates R 400

PRAGTIGE NUUTGEBOUDE SIERSTEEN WONING IN REEBOK!

Reebok is 'n gewilde area in die Tuinroete. Dit is sentraal gelee tussen Hartenbos, die vakansie mekka van die Tuinroete en George (lughawe en Garden Route winkelsentrum)

Die area het prag see uitsig en die strand is rustig en baie gewild veral vir kleiner kinders wat in die poele kan baljaar!

Walvisse kan dop gehou word tussen Augustus en November.

Hierdie is 'n splinternuwe, netjiese siersteen woning.

Die sit/eet/woonkamer is besonders ruim. Die uitsig vanaf die leefvertrekke is baie mooi. Daar is 'n aparte braaikamer met ingeboude braai wat met groot skuifdeure uitgaan op 'n lieflike stoep. Die kombuis is pragtig en modern , wat elke vrou se harts begeerte is.

Die opwas het ook baie kaste en is ruim en gaan direk uit na die Dubbel motorhuis.

Die 3 slaapkamers is ruim met meer as genoeg kaste. Die badkamers is modern en afgewerk met baie mooi teels.

Daar is mooi ligte regom die huis en baie plaveisel.

KOM WORD DIE EERSTE INWONER VAN HIERDIE PRAG EIENDOM BY DIE SEE!!

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
1
Storeys
Built In Braai
BIC
Family Tv Room
Garden
Kitchen
Patio
Paving
Pets Allowed
Scullery
Sea View

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Piet Harmse

Piet

Harmse

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 2 114 000

3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 1
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 2
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 3
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 4
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 5
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 6
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 7
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 8
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 9
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 10
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 11
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 12
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 13
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 14

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent