3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 2 600 000

Adriaan Coetzer

Just Property-Mossel Bay

3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 2 600 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
3 Garages
Floor Area 246 m²
Land Area 750 m²
Rates R 310

Soek jy iets unieks?

Hierdie is n doodgewone 3 slaapkamer woning, maar tog is dit uniek. Dit het interessante hoeke en draaie, maar tog vorm dit n eenheid. Daar is n 1 slaapkamer woonstel met kombuis en n volledige badkamer met stort en bad. Die woonstel is apart, maar tog deel van die huis.

Daar is n sonryke braaikamer met ingeboude braai, wasbak en baie kaste. Alles deel van die sitkamer, maar tog privaat. Netjiese geteelde kombuis met pragtige duursame matte in die res van die huis.

Sonkragstelsel en gerekenarisedeerde besproeingstelsel vir goedgevestigde tuin met inheemse bome en struike. Hierdie eiendom bied ook vir u die gerief van 3 motorhuise, een van die motorhuise is geskik vir n karavaan. Die eiendom is slegs n hanetree van die see en inkopiestentrum geleƫ.

Kom geniet hierdie huislik woning met al die ekstras vir jou gerief.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
3
Garages
1
Lounges
Alarm
Built In Braai
BIC
Entrance Hall
Flatlets
Garden
Kitchen
Laundry
Paving
Pets Allowed
Satellite
Scullery
Storage

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig

R 2 600 000

3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 1
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 2
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 3
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 4
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 5
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 6
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 7
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 8
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 9
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 10
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 11
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 12
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 13
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 14
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 15
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 16
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 17
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 18
3 Bedroom House in Reebok and Fraaiuitsig photo number 19

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent