3 Bedroom House in Reebok

R 1 800 000

Piet Harmse

Chas Everitt-Mossel Bay

3 Bedroom House in Reebok

R 1 800 000

Can I afford this?
3 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 157 m²
Land Area 763 m²
Rates R 257

NETJIESE HOUT HUISIE NABY DIE SEE IN REEBOK!!

Reebok is rustige area met prag See uitsigte en gelee sentraal tussen Hartenbos (die vakansie mekka van die Tuinroete) en George (met lughawe en Garden Route Winkelsentrum)

Die strand is bekend vir sy poeletjies tussen die rotse, wat 'n paradys is vir kinders om in te speel.(sien foto's)

Daar is 'n klein winkelsentrum naby met alles wat benodig word Pick a Pay, Apteek, Garage ens.

Hierdie is 'n baie netjiese, goedversorgde Hout huis met baie moontlikhede. Die bestaande motorhuis en onderste

verdieping kan met min moeite omskep word in 'n aparte ruim 2 slaapkamer woonstel. Daar is nog meer as genoeg

spasie op die Erf vir die bou van motorhuise.

Die woonhuis het 'n prag uitsig oor die see. Die oopplan sit/woonkamer en kombuis gaan uit op 'n groot Dek met

180 grade see uitsig

Daar is 3 slaapkamers met ensuite badkamers. Die slaapkamers het almal vol see uitsig!

Die onderste gedeelte van die woning kan met gemak verhuur word gedurende seisoen tye vir 'n ekstra inkomste, en

is ook ideaal as die kinders kom kuier.

Die motorhuis is 'n tandem motorhuis en daar is 'n waskamer en toilet in die motorhuis.

Daar is 'n Wendy huisie in die tuin vir die ekstra tuingereedskap.

MOENIE HIERDIE GOEIE KOPIE MISLOOP NIE!!

.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Dining Areas
2
En-suite
2
Garages
1
Lounges
2
Storeys
Balcony
BIC
Deck
Flatlets
Garden
Kitchen
Paving
Pets Allowed
Scenic View
Sea View
Storage
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Piet Harmse

Piet

Harmse

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Reebok

R 1 800 000

3 Bedroom House in Reebok photo number 1
3 Bedroom House in Reebok photo number 2
3 Bedroom House in Reebok photo number 3
3 Bedroom House in Reebok photo number 4
3 Bedroom House in Reebok photo number 5
3 Bedroom House in Reebok photo number 6
3 Bedroom House in Reebok photo number 7
3 Bedroom House in Reebok photo number 8
3 Bedroom House in Reebok photo number 9
3 Bedroom House in Reebok photo number 10
3 Bedroom House in Reebok photo number 11
3 Bedroom House in Reebok photo number 12
3 Bedroom House in Reebok photo number 13
3 Bedroom House in Reebok photo number 14
3 Bedroom House in Reebok photo number 15
3 Bedroom House in Reebok photo number 16

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent