5 Bedroom House in Tergniet

R 2 750 000

De Kaap Estates

De Kaap Properties-De Kaap Eiendomme

5 Bedroom House in Tergniet

R 2 750 000

Can I afford this?
5 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 330 m²
Land Area 491 m²

SONNIGE GROOT HUIS MET RUIM WOONSTEL

ALLEENMANDAAT

Hierdie netjiese dubbel verdieping huis is ongeveer 5 minute stap na die see, maar agter 'n duin geleë wat die roesfaktor beperk. Die noordelike aansig laat jou toe om die volle nut van die son te geniet en is in 'n stil en rustige buurt. Die huis is naby die unieke strand van Reebok met rotspoele en 'n swembad maak dit 'n veilige swemplek vir kinders. Dit is ook naby inkopiesentrums en motorhawens.

Die 3 slaapkamers is op die boonste verdieping waarvan 1 'n buitedeur en veiligheidshek het. Al die kamers het ingeboude kaste en matte. Die ruim hoofslaapkamer is en-suite. Daar is nog 'n badkamer wat die ander slaapkamers diens sowel as 'n gaste toilet.

Die studeerkamer het ingeboude kaste sowel as 'n ingeboude rekenaar kabinet en internet konneksie asook matte op die vloer. Die leefareas is oopplan en ruim. Daar is 'n sonkamer met Noord en Oostelike aansig (wat in 'n braaikamer omskep kan word) met opwasbak, kaste, aansluitingspunte vir skottelgoedwasser en TV, en buitedeur na klein stoepie. Die sonkamer het getinte vensters (sonnig in die winter en koel in die somer). Die kombuis het 'n elektriese ooghoogte dubbel-oond en gasstoof, ontbyt hoekie met banke en vele ingeboude kaste. Daar is 'n opwaskamer aangrensend aan kombuis met 'n dubbel opwasbak, dubbel wasgoedbalie, aansluitingspunt vir 'n outomatiese wasmasjien, muurkaste en spasie vir 'n tuimeldroër.

Daar is 'n groot instap kluis asook voldoende kaste in die huis en woonstel. Die huis en woonstel het hulle eie buitebraai wat baie netjies is en met plaveisel omring.

Die woonstel het 1 slaapkamer, 'n badkamer en ruim oopplan leefarea/kombuis.

'n Dubbelmotorhuis het 'n deur wat toegang na die huis gee. Daar is kleinerige tuin en grasperk wat gevestig is an maklik hanteerbaar. Ekstras sluit in 'n stoorkamer onder die trappe en 3 geysers.

Onderhandeling oor meubels kan plaasvind indien dit as 'n vakansiehuis aangekoop word.

Dubbel verdieping

Goed geleë

Naby strand

Ruim huis plus woonstel

Garages : 2

Read More

Key Property Features

5
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Garages

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

De Kaap Estates

De

Kaap Estates

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

5 Bedroom House in Tergniet

R 2 750 000

5 Bedroom House in Tergniet photo number 1
5 Bedroom House in Tergniet photo number 2
5 Bedroom House in Tergniet photo number 3
5 Bedroom House in Tergniet photo number 4
5 Bedroom House in Tergniet photo number 5
5 Bedroom House in Tergniet photo number 6
5 Bedroom House in Tergniet photo number 7
5 Bedroom House in Tergniet photo number 8
5 Bedroom House in Tergniet photo number 9
5 Bedroom House in Tergniet photo number 10
5 Bedroom House in Tergniet photo number 11
5 Bedroom House in Tergniet photo number 12
5 Bedroom House in Tergniet photo number 13
5 Bedroom House in Tergniet photo number 14
5 Bedroom House in Tergniet photo number 15

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent