3 Bedroom House in Tergniet

R 2 550 000

Elsabe Kruger

Chas Everitt-Mossel Bay

3 Bedroom House in Tergniet

R 2 550 000

Can I afford this?
3 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 266 m²
Land Area 650 m²
Rates R 540

NETJIESE SIERSTEEN WONING NABY DIE SEE IN TERNIET MOSSELBAAI

Hierdie is ''n baie ruim uiters netjiese 3 slaapkamer, 3 badkamer woning.

Die huis is ideaal vir die groot gesin of vir vakansie verhuuring.

Die eiendom is op 2 vlakke.

Onder is ''n ruim sitkamer, pragtige kombuis met besonderse groot opwaskamer en spens.

Daar is ''n groot afdak met ingeboude braai in ''n popmooi klein tuintjie. Die tuin is goed beplan met besproeiing.

Op die boonste vloer is 2 slaapkamers met 2 vol ensuite badkamers.

Die sitkamer/woonkamer is ruim en gaan uit op ''n patio met ingeboude braai.

Daar is ook ''n klein kombuisie.

Die patio loop regom die huis en gaan na agter af met trappe in die tuin en agterste braai area

Langs die dubbel motorhuis is ''n geplaveide pad al langs die huis vir die parkering van ekstra motors.

KONTAK MY GERUS OM ''N AFSPRAAK TE MAAK VIR HIERDIE GOEIE KOPIE

Die slaapkamer is ruim met meer as genoeg kaste.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
3
Bathrooms
3
En-suite
2
Garages
2
Lounges
2
Storeys

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom House in Tergniet

R 2 550 000

3 Bedroom House in Tergniet photo number 1
3 Bedroom House in Tergniet photo number 2
3 Bedroom House in Tergniet photo number 3
3 Bedroom House in Tergniet photo number 4
3 Bedroom House in Tergniet photo number 5
3 Bedroom House in Tergniet photo number 6
3 Bedroom House in Tergniet photo number 7
3 Bedroom House in Tergniet photo number 8
3 Bedroom House in Tergniet photo number 9
3 Bedroom House in Tergniet photo number 10
3 Bedroom House in Tergniet photo number 11
3 Bedroom House in Tergniet photo number 12
3 Bedroom House in Tergniet photo number 13
3 Bedroom House in Tergniet photo number 14
3 Bedroom House in Tergniet photo number 15
3 Bedroom House in Tergniet photo number 16
3 Bedroom House in Tergniet photo number 17
3 Bedroom House in Tergniet photo number 18
3 Bedroom House in Tergniet photo number 19

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent