3 Bedroom Townhouse in Tergniet

R 1 480 000

Elsabe Kruger

Chas Everitt-Mossel Bay

3 Bedroom Townhouse in Tergniet

R 1 480 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
1 Garages
Land Area 214 m²
Levy R 750

RUIM VOLTITEL MEENTHUIS IN RUSTIGE KOMPLEKS IN ISLAND VIEW MOSSELBAAI

Die sekuriteit in die kompleks is uitstekend met goeie toegang beheer.

Island View is 'n baie gewilde en rustig area van Mosselbaai. Dit is sentraal gelee tusssen Hartenbos en Mosselbaai. Die Langeberg Winkelsentrum is slegs sowat 1 km weg.

Die gewilde Hartenbos strand met die ATKV en al sy aktiwiteite is sowat 3km weg (sien foto's)

Hierdie 3 slaapkamer meenthuis is gerieflik ingerig met balkon en stoep wat toegemaak is vir 'n studeerkamer onder

en 'n naaldwerkkamer bo.

Die sitkamer/eetkamer/kombuis is oopplan en goed beplan.

Daar is heelwat ekstra kaste ingebou en die kombuis is modern met 'n gasstoof.

Die een slaapkamer bo het sy eie balkom met 'n baie mooi uitsig . Vanuit die Hoofslaapkamer en naaldwerkkamer

kan die see in die verte gesien word.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en Tennisbaan op die kompleks.

Die tuine word versorg deur die kompleks bestuur en is pragtig en netjies!

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
1
Garages
1
Lounges
2
Storeys
Access Gate
Balcony
Built In Braai
BIC
Electric Fencing
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Patio
Paving
Pool
Sea View

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

3 Bedroom Townhouse in Tergniet

R 1 480 000

3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 1
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 2
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 3
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 4
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 5
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 6
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 7
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 8
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 9
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 10
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 11
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 12
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 13
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 14
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 15
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 16
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 17
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 18
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 19
3 Bedroom Townhouse in Tergniet photo number 20

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent