4 Bedroom House in Bay View

R 4 400 000

Rika Pretorius

Seeff-Mossel Bay

Willie Longland

Seeff-Mossel Bay

4 Bedroom House in Bay View

R 4 400 000

Can I afford this?
4 Beds
3 Baths
2 Garages
Land Area 836 m²
Rates R 900

Ideale woning vir n uitgebreide familie of goeie potensiaal om woning te omskep in n gastehuis. Die huis bestaan uit 3 vlakke. Op die grondvloer is ''n groot gesellige woonkamer, netjiese kombuis met soliede houtkaste, aparte opwas, ''n eetkamer, gastetoilet en ''n ruim slaapkamer (met en-suite badkamer). Die slaapkamer loop uit op ''n stoep vanwaar die mooi see-uitsig geniet kan word. Pragtige houttrappe neem jou na die 2de vloer waar nog ''n ruim, gesellige leefarea is. n Klein romantiese stoepie-vir-2 vanwaar jy soggens betower word deur ''n pragtige sonsopkoms en saans meegevoer word deur asemrowene sonsondergange - elke dag ''n ander prentjie! Die houttrappe neem jou verder na die boonste verdieping waar nog ''n leefarea is wat uitloop op ''n groot stoep met ingeboude braai en weereens die pragtige see-uitsig.

Die leefarea en kitchenette is oopplan. Vier ruim slaapkamers (hoofslaapkamer met ''n en-suite badkamer), ''n badkamer, n aparte toilet en n aparte stort. Netjiese dubbel motorhuis waarvan die een kant toelaat vir ''n groot boot of karavaan, en langsaan n stoorkamer. Los van die huis is ''n volledige 3 slaapkamerwoonstel. Vas aan die woonstel, links en regs, is nog ''n slaapkamer (die een kamer is toegerus met ''n bad en ''n wasbak). Daar is ''n buite-toilet. Genoeg veilige parkering agter. Hierdie fantastiese eiendom is baie goed onderhou en gelee in n goed-versorgde tuin met besproeiing. Puik ligging - slegs een blok vanaf Bayview se strand.

Om hierdie spogwoning nie deur jou vingers te laat glip nie, moet jy so gou as moontlik skakel vir ''n afspraak om te besigtig.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges

Email the Agents or request the agents Call You Back should you require any further details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Rika Pretorius

Rika

Pretorius

Willie Longland

Willie

Longland

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

4 Bedroom House in Bay View

R 4 400 000

4 Bedroom House in Bay View photo number 1
4 Bedroom House in Bay View photo number 2
4 Bedroom House in Bay View photo number 3
4 Bedroom House in Bay View photo number 4
4 Bedroom House in Bay View photo number 5
4 Bedroom House in Bay View photo number 6
4 Bedroom House in Bay View photo number 7
4 Bedroom House in Bay View photo number 8
4 Bedroom House in Bay View photo number 9
4 Bedroom House in Bay View photo number 10
4 Bedroom House in Bay View photo number 11
4 Bedroom House in Bay View photo number 12
4 Bedroom House in Bay View photo number 13
4 Bedroom House in Bay View photo number 14
4 Bedroom House in Bay View photo number 15
4 Bedroom House in Bay View photo number 16
4 Bedroom House in Bay View photo number 17
4 Bedroom House in Bay View photo number 18
4 Bedroom House in Bay View photo number 19
4 Bedroom House in Bay View photo number 20
4 Bedroom House in Bay View photo number 21
4 Bedroom House in Bay View photo number 22
4 Bedroom House in Bay View photo number 23
4 Bedroom House in Bay View photo number 24

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact an ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about ooba's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agents