8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 2 880 000

Gerda Erasmus

Stone House Properties

8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 2 880 000

Can I afford this?
8 Beds
4 Baths
1 Garages
Floor Area 480 m²
Land Area 950 m²

GEVESTIGDE DROOM FAMILIE HUIS TE KOOP. Toegeboude Son Stoep met oopskuif vensters. Lieflike groot huis om jou kinders in groot te maak, geen verbeterings nodig nie. TREK NET IN

MAAK N AFSPRAAK MET MY EN EK GAAN WYS JOU HIERDIE SPESIALE HUIS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

2 WOONSTELLE INGESLUIT WAT N UITSTEKENDE HUUR INKOMSTE BIED!!!!!!!

Huis is gelëe in die gewilde Hartenbos Heuwels waar jy gewaarborg is van lieflike uitsig oor die Rivier en Berge op die gemak van jou eie Stoep.

3 Slaapkamers

2 Badkamers. Hoofslaapkamer met n En-Suite

1 Enkel Garage maar daar is potensiaal om n ekstra garage aan te bou teen minumale kostes.

Oop plan Kombuis, Eetkamer, TV/Sitkamer

Binne- en Buite Braai. Buite Braai is op die Houtdek met lieflike uitsig

Baie kaste in die kombuis, met n Spens,

Slaapkamers en in gang is ook baie ingeboude kaste

Aparte opwaskamer

Vloere is n kombinasie van Matte (baie goeie toestand), Tëels en Gelamineerde houtvloere

Lieflike Houtdek met uitsig oor die rivier en berge.

Stoor plek onder trappe.

Buite Stort

Tuin is gevestig en het plaveisel after en voor. Onderhouds kostes is baie laag.

1 Woonstel het 3 Slaapkamers met 1 Badkamer. Oop Plan Kombuis, Sitkamer, Binne Braai en Stoep. Eie onderdak parkering.

2de Woonstel het 1 Slaapkamer met 1 Badkamer. Oop plan Kombuis/Sitkamer/TV Kamer en Stoep. Spens. Eie onderdak parkering.

Read More

Key Property Features

8
Bedrooms
4
Bathrooms
2
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
En-suite
1
Garages
1
Lounges
Built In Braai
BIC
Deck
Entrance Hall
Family Tv Room
Fenced
Flatlets
Garden
Kitchen
Pantry
Paving
Scenic View
Scullery

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 2 880 000

8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 1
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 2
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 3
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 4
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 5
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 6
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 7
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 8
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 9
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 10
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 11
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 12
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 13
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 14
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 15
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 16
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 17
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 18
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 19
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 20
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 21
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 22
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 23
8 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent