3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 1 720 000

Mara Pienaar

Seeff-Mossel Bay

Roelien Harrison

Seeff-Mossel Bay

3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 1 720 000

Can I afford this?
3 Beds
1 Baths
1 Garages
Floor Area 147 m²
Land Area 912 m²
Rates R 300

Hierdie netjiese huis is perfek geleƫ in die Heuwels en bied prentjie mooi uitsig oor die berge en waar die rivier uitmond in die see. Die oopplan leef area en braaikamer sorg vir vele genotvolle kuier tye saam met familie en vriende. Daar is ook ''n buite braai vir die koel somers aande. Twee van die slaapkamers het toegang tot ''n dek waar daar heerlik gekuier kan word. Die kombuis is modern en ten volle toegerus met meer as genoeg pakplek. ''n Gaste toilet sorg vir ekstra gerief.

Die motorhuis bied direkte toegang tot die leef area. Daar is ook verder meer as genoeg parkering agter ''n geslote hek. Die erf is groot en bied geleentheid om die woning te vergroot. Baie selde dat ons so ''n netjiese eiendom teen so ''n prys aanbied. Moenie wag nie skakel dadelik om n besigtiging te reel.

Ons adverteer prys laat ruimte vir die koper om te onderhandel.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Garages
1
Lounges

Email the Agents or request the agents Call You Back should you require any further details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Mara Pienaar

Mara

Pienaar

Roelien Harrison

Roelien

Harrison

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 1 720 000

3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 1
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 2
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 3
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 4
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 5
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 6
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 7
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 8
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 9
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 10
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 11
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 12
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 13
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 14
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 15

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact an ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about ooba's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agents