4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 2 450 000

Willie Longland

Seeff-Mossel Bay

Rika Pretorius

Seeff-Mossel Bay

4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 2 450 000

Can I afford this?
4 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 320 m²
Land Area 958 m²
Rates R 800

Pragtige leefhuis met uitstekende afwerkings. Gelee in 'n stil omgewing in 'n gewilde buurt. Trek net in - hier is alles perfek en daar is niks om te verander of reg te maak nie. 'n Ruim, stylvolle gesinswoning met klein gevestigde tuin, baie plaveisel - jy kan dus toesluit en ry sonder enige bekommernis want die tuin verg min onderhoud. Hierdie eiendom is ideaal vir 'n paartjie wie se kinders uit die huis is en wat graag vir oupa en ouma op hul eie, maar tog onder dieselfde dak, wil he. Dit kan 'n goeie opsie wees indien twee gesinne hierdie huis saam koop vir bv. 'n vakansiehuis of jy kan 'n ekstra huurinkomste verdien as jy die 2de deel as onafhanklike eenheid wil uitverhuur.

'n Pragtige moderne oopplan vertrek wat bestaan uit die kombuis, sit- en eetkamer met aparte opwas en was-en strykarea en hier is ook 'n netjiese ingeboude braai sodat jy nog steeds kan braai al is dit gure weer. Hoofslaapkamer met en-suite badkamer en instap-kas en nog 'n slaapkamer met en-suite badkamer en instap-kas.

Die onafhanklike eenheid is deel van die huis maar het ook sy eie toegang. Twee ruim slaapkamers en een badkamer - dieselfde afwerkings regdeur die hele huis. Daar is 'n heerlike kuiervertrek los van die huis met 'n binnebraai. Daar is n buitebraai ook - hier is nie verskoning dat daar nie gebraai kan word nie! 'n Dubbel motorhuis met 'n dubbel skadunet-afdak plus nog 'n skadunet-afdak vir 'n motor of waentjie rond hierdie geheel pragtig af. 'n Gesellige leefhuis wat die moeite werd is om te besigtig. Skakel vandag nog voor hierdie een deur jou vingers glip.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges

Email the Agents or request the agents Call You Back should you require any further details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Willie Longland

Willie

Longland

Rika Pretorius

Rika

Pretorius

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 2 450 000

4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 1
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 2
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 3
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 4
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 5
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 6
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 7
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 8
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 9
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 10
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 11
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 12
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 13
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 14
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 15
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 16
4 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 17

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact an ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about ooba's financial services

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agents