3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 1 780 000

Theunis Louw

Rennie's Eiendomme

3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 1 780 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 260 m²
Land Area 930 m²

Beskikbaar 2x 3 slaapkamer vakansie of woon eenhede op dieselfde erf. - Hier is nou 'n uitstekende koop vir die jong egpaar met kinders of die ouer paar wat kyk na aftrede of 'n vakansie huis. 2 Huise is op die erf van 1860vkm gebou, elk is 260 vkm. Die

prys is per eenheid.

Beide eenhede is omhein en bestaan uit die volgende: 3 slaapkamers, 2 vol badkamers en 'n gaste toilet.

Die hoofslaapkamer is op die grond vloer met 'n aangrensende vol badkamer. Die ander 2 slaapkamers is op die eerste vloer en daar is ook 'n moderne vol badkamer.

'n Ruim gesinskamer gaan uit na 'n lekker groot balkon met die mooiste uitsig en 'n braai.

Op die sonverligte grondvloer is die sitkamer oopplan na die kombuis en opwaskamer.

Baie mooi ingeboude kaste en goeie afwerking versier die kombuis.

Uit die hoofslaapkamer is daar ' n skuifdeur na 'n patio, lekker privaat.

Die ruim tuin is hanteerbaar en veilig omhein.

'n Dubbel motorhuis en plaveisel rond die erf af.

Daar is 'n 3 mde kennisgewingklousule op die 1ste eenheid en 'n huurkontrak tot Mei 2018 op die 2de Eenheid.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
Alarm
BIC
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Laundry
Patio
Pets Allowed

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Theunis Louw

Theunis

Louw

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Need an Attorney?

Oosthuizen, Marais & Pretorius inc

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 1 780 000

3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 1
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 2
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 3
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 4
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 5
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 6
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 7
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 8
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 9
3 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 10

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent