5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 7 500 000

Ria van der Westhuizen

Meridian Realty

5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 7 500 000

Can I afford this?
5 Beds
5 Baths
5 Garages
Floor Area 730 m²
Land Area 955 m²
Rates R 945

Pragtige moderne meesterstuk wooning met gehalte afwerkings wat jou asem sal wegslaan.

Wat n ongelooflike geleentheid is hierdie pragtige siersteen mansion in die gewilde Hartenbos heuwels.

Hierdie huis bied meer as die normale, vyf slaapkamers, vyf en-suite badkamers, waarvan drie kamers ook n klein kombuisie het.

Sewe lugversorgers waarvan een in elke kamer ge-instaleer is, twee in die leefvertrekke.

Enorme leef vertrekke wat bestaan uit n sitkamer en eetkamer. Ingeboude braai in die leef vertrek maak kuier met die familie n fees.

Bogenoemde vertrekke loop uit op n balkon met ongelooflike see en berg uitsigte.

Uitstekende afwerkings met swarthout kaste en n lieflike groot gasstoof, maak die kombuis n lus vir die oog.

Gerieflike groot opwas wat aansluit aan die kombuis is enige vrou se droom.

Massiewe studeerkamer.

Bonus vertrek met n 8 sitplek Jacuzzi vorm deel van die koop.

Gym met genoeg spasie vir al die oefen aperate.

Vleiskamer vir die manne wat hulle skiet stokpertjies beoeffen ( wat ook vir n ander vertrek gebruik kan word)

Kamera stelsel met elektriese omheining.

Sewe televisies wat ge-instaleer is, is deel van die pakket

Water filter stelsel, asook 8 x 5000L water tanks.

Al die gordyne tv's en fittings is ingesluit.

Die verkoper is tans besig om aansoek te doen vir besigheids regte, indien dit goedgekeur word kan hierdie n spog besigheid word soos byvoorbeeld n gastehuis.

Kontak my gerus om hierdie pragstuk te besigtig.

Read More

Key Property Features

5
Bedrooms
5
Bathrooms
1
Dining Areas
5
En-suite
5
Garages
1
Lounges
Air Con
Balcony
BIC
Garden
Laundry
Patio
Pool
Scullery
Storage
Study

Would you like to watch a video tour of this property?

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

HD Video Tour

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels

R 7 500 000

5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 1
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 2
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 3
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 4
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 5
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 6
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 7
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 8
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 9
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 10
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 11
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 12
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 13
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 14
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 15
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 16
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 17
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 18
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 19
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 20
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 21
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 22
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 23
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 24
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 25
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 26
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 27
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 28
5 Bedroom House in Hartenbos Heuwels photo number 29

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent