2 Bedroom Townhouse in Hartenbos

R 999 000

Elsabe Kruger

Chas Everitt-Mossel Bay

2 Bedroom Townhouse in Hartenbos

R 999 000

Can I afford this?
2 Beds
1 Baths
1 Garages
Floor Area 98 m²
Land Area 143 m²
Rates R 345
Levy R 360

UITSTEKENDE KOPIE! IN SEKURITEITS OORD IN HARTENBOS!

ALLEEN MANDAAT!!

Moenie hierdie skaars kopie misloop nie. Eiendomme in die kompleks kom nie sommer in die mark nie.

Dit is 'n voltitel kompleks en die tuine en paaie is 'n lus vir die oog.

Die eienaars kan ook gebruik maak van die dienste van die siekeboeg wat aan die kompleks grens . Daar is voorgeskrewe fooie vir die dienste.

Die elektroniese hek verseker sekuriteit in die kompleks.

Daar is 'n klein winkelkompleks net agter die kompleks vir die elke dag se melk en brood.

Die netjiese 2 slaapkamers meenthuis is pas uitgeverf en skoon gemaak, Dit is dus reg vir intrek en bly,

Die Hoofslaapkamer is sonnig met groot ventsters. Die stoepie buite is ruim en ook lekker sonnig.

Die oopplan sitkamer/eetkamer/kombuis is ruim en gaan ook uit op 'n ekstra vertrek. Die vertrek kan toegemaak

word vir 'n ekstra kamer.

Die enkelmotorhuis het 'n outomatiese deur en vanuit die motorhuis is daar toegang in die sitkamer.

Die meenthuis is onmiddelik beskikbaar vir okkupasie.

Hartenbos is een van die gewildste vakansie dorpe in die Tuinroete. Dit is slegs sowat 5km vanaf Mosselbaai met

die Hawe, Life Bayview Hospitaal. ens.

Die N2 na Kaapstad en George (lughawe) is slegs 'n km weg.

HIERDIE EIENDOM GAAN VINNIG VERKOOP!! MOENIE DIE KOPIE MISLOOP NIE!

H

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Dining Areas
1
Garages
1
Lounges
Access Gate
BIC
Electric Fencing
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Patio
Paving

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Elsabe Kruger

Elsabe

Kruger

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

2 Bedroom Townhouse in Hartenbos

R 999 000

2 Bedroom Townhouse in Hartenbos photo number 1
2 Bedroom Townhouse in Hartenbos photo number 2
2 Bedroom Townhouse in Hartenbos photo number 3
2 Bedroom Townhouse in Hartenbos photo number 4
2 Bedroom Townhouse in Hartenbos photo number 5
2 Bedroom Townhouse in Hartenbos photo number 6
2 Bedroom Townhouse in Hartenbos photo number 7
2 Bedroom Townhouse in Hartenbos photo number 8
2 Bedroom Townhouse in Hartenbos photo number 9
2 Bedroom Townhouse in Hartenbos photo number 10
2 Bedroom Townhouse in Hartenbos photo number 11
2 Bedroom Townhouse in Hartenbos photo number 12
2 Bedroom Townhouse in Hartenbos photo number 13

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent