3 Bed House in Hartenbos

R 2 450 000

Martin Keyter

Property Connect

Geordet Myburgh

Property Connect

3 Bed House in Hartenbos

R 2 450 000

3 Beds
2 Baths
2 Garages
Land Area 605 m² Rates R 650 Levy R 450

Ruim Woning in Sekuriteitsdorp met Uitsig op Wildsplaas

Hierdie ruim 3-slaapkamer, 2-badkamer woning in 'n sekuriteitsoord in Hartenbos is ideaal vir die natuurliefhebber wat begeer om 'n gesogte landelike uitsig te h oor die aangrensende wildsplaas waar Buffels, Kudu's, Kameelperde en vele ander wild sigbaar in die vallei wy. Die enkel-verdieping huis word binnekort opgerig en sal spog met 'n oopplan kombuis, eetkamer en leefarea, apparte opwasarea langs die kombuis, 'n stoep met ingeboude braai, dubbel motorhuis en tuin. Die sekuriteitsoord bied onder andere ook 'n 24/7 bemande ingangspunt elektries omheinde grens vullisverwydering geskei in die oord se eie fasiliteite paaie, sypaadjies, blombeddings en openbare oopspasies in stand gehou deur die oord se eie trekkers en toerusting.

Hartenbos is geleƫ tussen Mosselbaai en George en is seker een van die mees bekende vakansiebestemmings in die Kaap se Tuinroete. Die eindelose strand verskaf genot aan besoekers en n handjievol gelukkige permanente inwoners wat graag daarlangs wandel, in die branders baljaar of selfs vir kanoe- en visvang-entoesiaste. Ander aanloklikhede wat die natuur so mildelik in hierdie omgewing bied sluit in walvis-, dolfyn- en robbesigtigings gedurende die maande van Mei tot November. Die riviermond dien ook as broeiplek vir verskeie seevoƫlspesies. Tydens die Desembervakansie word die kalmte wat met die buurt geassosieer word, tydelik vervang met n polsende energie rondom n vlooimark met verskeie stalletjies wat n vrolike atmosfeer in die hoofstraat oppad na die ATKV strand-oord inlei. Die oord self bestaan uit n winkelsentrum met restaurante, n onderdak verhitte swembad en waterglybane.

Garages : 2

Rates :R650

Levies :R450

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Garages

Email the Agents or request the agents Call You Back should you require any further details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Martin Keyter

Martin

Keyter

Geordet Myburgh

Geordet

Myburgh

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 9.75% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

3 Bed House in Hartenbos

R 2 450 000

3 Bed House in Hartenbos photo number 1
3 Bed House in Hartenbos photo number 2
3 Bed House in Hartenbos photo number 3
3 Bed House in Hartenbos photo number 4
3 Bed House in Hartenbos photo number 5

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agents