3 Bedroom House in Monte Christo

R 1 900 000

Pieter Oosthuizen

Rennie's Eiendomme

Marthie Oosthuizen

Rennie's Eiendomme

3 Bedroom House in Monte Christo

R 1 900 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 200 m²
Land Area 600 m²
Levy R 400

Laat bou 'n splinternuwe huis in Monte Christo! - Huisgrootte - 200vkm!

Koop erf en laat bou volgens u eie plan vir slegs R1.9m alles ingesluit! Hierdie prys sluit die volgende in:

- Die erf van u keuse

- Oordragkostes van erf

- Die optrek en goedkeuring van bouplanne

- Munisipale aansluitings

- Alle grondwerke met swaar masjienerie

- Die volledige bouprojek

- Duursame afwerking

- Plaveisel in oprit asook om die huis

- Grasperk in tuin

Daar is geen ander versteekte kostes nie!

In hierdie geval is die prys van die erf R480000. Daar is slegs een van hierdie erwe nog beskikbaar.

Ter verduideliking van hierdie spesifieke voorbeeld van 200vkm, bestaan die huis uit die volgende:

- Ruim leefarea

- Binnebraai

- Oopplan kombuis

- Opwas

- 3 Kamers

- 2 Vol badkamers (1 en - suite)

- Dubbelmotorhuis met afstandbeheerde deur

Die boukontrakteur is geregistreer by die NHBBR en het uitstekende verwysings!

Tydens die duur van die bouproses, is u welkom om die bouproses te volg deur gereeld die bouperseel te besoek. Die bou-inspekteurs en -ingenieurs is uiters streng wat betref bouregulasies en alle bouers moet aan die vereistes voldoen van SANS 10400-K-2011.

Daar is geen tydsbeperking om met bouwerk te begin wanneer die erf geregistreer is nie. Nadat bouwerk begin is, moet die die projek egter binne 12 maande voltooi wees. Betalings geskied direk aan die boukontrakteur, vooruitbetaalbaar vir elke fase van die projek. Daar is geen hereregte betaalbaar nie.

Die alternatief is om n voltooide huis (van dieselfde grootte) te koop vir R2.3m of meer.

Neem die sleutels van u splinternuwe huis in ontvangs binne 6 maande nadat u erf gekoop het! Skakel of e-pos vir verdere besonderhede!

BUILD A BRAND NEW HOUSE IN MONTE CHRISTO!

Size of house - 200sqm!

Buy a plot (stand/erf) and let a contractor build according to your own plan for only R1.9m everything included! This price includes the following:

- Plot of your choice

- Transfer fees of plot

- Drawing and approval o

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
2
Garages
1
Lounges
BIC
Garden
Kitchen
Laundry
Patio
Pets Allowed
Sea View

Email the Agents or request the agents Call You Back should you require any further details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Pieter Oosthuizen

Pieter

Oosthuizen

Marthie Oosthuizen

Marthie

Oosthuizen

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Need an Attorney?

Oosthuizen, Marais & Pretorius inc

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

3 Bedroom House in Monte Christo

R 1 900 000

3 Bedroom House in Monte Christo photo number 1
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 2
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 3
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 4
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 5
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 6
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 7
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 8
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 9
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 10
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 11
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 12
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 13

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agents