3 Bedroom House in Monte Christo

R 2 315 000

Rika Pretorius

Seeff-Mossel Bay

Roelien Harrison

Seeff-Mossel Bay

3 Bedroom House in Monte Christo

R 2 315 000

Can I afford this?
3 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 214 m²
Land Area 883 m²
Levy R 420

'n Ruim leefhuis wat bestaan uit 'n oopplan kombuis/sit-en eetkamer met ingeboude binnebraai. Uit die eetkamer is skuifdeure wat uitloop na 'n boma, wat lekker beskut gaan wees en waar daar heerlik om 'n vuurtjie gekuier kan word. Daar is 2 ruim, vol badkamers en genoeg kaste in die slaapkamers. Gedeeltelike see-uitsig vanuit die sitkamer en hoofslaapkamer. Netjiese afwerkings regdeur.

Die dubbel motorhuis is ingerig vir groot voertuie en die een kant is verleng sodat daar ekstra stoorruimte is of plek vir 'n waentjie. Die tuin is groot genoeg sodat kinders nog genoeg plek het om te baljaar. Hierdie woning l teenaan die heining en jy geniet van die natuur anderkant die heining. Hierdie eiendom is gelee in 'n stil deel van die immer gewilde eko-landgoed, Monte Christo. Kom ervaar die stilte en rustigheid in 'n veilige omgewing waar jy vryelik kan rondbeweeg. Naby alle noodsaaklike besighede in Hartenbos en Mosselbaai, gewilde strande en toegang tot die N2.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges

Email the Agents or request the agents Call You Back should you require any further details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Rika Pretorius

Rika

Pretorius

Roelien Harrison

Roelien

Harrison

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

3 Bedroom House in Monte Christo

R 2 315 000

3 Bedroom House in Monte Christo photo number 1
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 2
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 3
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 4
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 5
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 6
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 7
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 8

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact an ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about ooba's financial services

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agents