2 Bedroom House in Monte Christo

R 1 980 000

Pieter Oosthuizen

Rennie's Eiendomme

2 Bedroom House in Monte Christo

R 1 980 000

Can I afford this?
2 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 182 m²
Land Area 604 m²
Rates R 600
Levy R 420

Eksklusief! Duursame afwerking! - Ideale aftreeplekkie in Monte Christo! Hierdie 2 - slaapkamerhuis is baie besonders met ruim vertrekke!

Die leefarea met dubbel-volume-dak gee die gevoel van ekstra ruimte. Ander voordele van die leefarea is as volg:

- Oopplan-kombuis met aparte opwasgedeelte

- Binnebraai naby buite-onthaalarea

- Noordfront venster

- Dis 'n helder vertrek met genoeg lig

Die buite-onthaalarea is aan die noordwestekant van die huis. Dit beteken dat dit beskut is teen die ongemaklike seewind wat somtyds in die laat middag waai.

Soos gesien kan word op die fotos, is die 2 slaapkamers besonders ruim, elk toegerus met n en-suite badkamer. Die gastetoilet is baie slim beplan met toegang vanaf die gastekamer asook vanaf die gang (naby die leefarea.) Daar is ook n studeer- of naaldwerkhoekie in die gang.

Die uitsig-foto is vanuit die hoofslaapkamer geneem.

Die motorhuis is aan die agterkant van die erf vir privaatheid vir die DIY entoesias of wanneer n voertuig gewas word. Die motorhuis het direkte toegang na die huis met n afstandbeheerde roldeur.

Die huis is 2 jaar gelede gebou maar was net vir 3 maande bewoon. Die rede vir verkoop: Eienaar wil n ander huis koop wat plek het vir n dubbel-as karavaan.

Hierdie is uitstekende waarde!

MEER INLIGTING OOR MONTE CHRISTO:

Monte Christo, (4 km vanaf Hartenbos), is een van die snelgroeiendste uitbreidings in die Suid-Kaap! Op enige stadium is daar meer as 30 huise in aanbou in hierdie gewilde eco-estate! Die meeste eiendomme se waarde het die afgelope jaar ten minste met 20% gestyg. Dis die ideale plek in die Suid-Kaap wat betref veiligheid & sekuriteit, opbrengs op belegging en die gevoel van lekker-om-hier-te-bly!

Monte Christo is 10 -15 minute per motor vanaf die omliggende strande in die Mosselbaai / Hartenbos omgewing. Tydens spits-seisoen is Monte Christo gerieflik buite die gewoel van al die vakansie-aktiwiteite. Inwoners van Monte Christo doen hul kruideniersaankope by Pick-n-Pay in

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
2
En-suite
2
Garages
1
Lounges
BIC
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Laundry
Patio
Pets Allowed
Study

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Need an Attorney?

Oosthuizen, Marais & Pretorius inc

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

2 Bedroom House in Monte Christo

R 1 980 000

2 Bedroom House in Monte Christo photo number 1
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 2
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 3
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 4
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 5
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 6
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 7
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 8
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 9
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 10
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 11
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 12
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 13
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 14
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 15
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 16
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 17
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 18
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 19
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 20
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 21
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 22
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 23
2 Bedroom House in Monte Christo photo number 24

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent