570 m² Land available in Monte Christo

R 580 000

Pieter Oosthuizen

Rennie's Eiendomme

Marthie Oosthuizen

Rennie's Eiendomme

570 m² Land available in Monte Christo

R 580 000

Can I afford this?
Land Area 570 m²
Rates R 600
Levy R 420

Prima Erf in Monte Christo! - Hierdie tipe erf is die mees gewildste in Monte Christo!

Onbelemmerde uitsig, al word daar n huis op die erf voor hierdie een gebou. Die val van die erf is ongeveer 5m van bo na onder. Ander soortgelyke erwe is feitlik onverkrygbaar en heelwat duurder.

Die huis wat gebou gaan word op hierdie erf het ALLES OP EEN VLAK met die gaste-gedeelte aan die onderkant. Hierdie erf is ideaal vir huise tussen 220vkm en 320vkm

Ander voordele van hierdie erf:

- Die erf is droog. Al die water word vir die buurman aan die onderkant gestuur. Geen water van die straat kom in die erf as gevolg van die helling van die straat

- Gelyk oprit na motorhuis

- Gastegedeelte kan ook as n woonstel aangewend word met n aparte ingang langs die huis

- Astronomiese mooi uitsig van die braai-area of balkon oor Hartenbos en Mosselbaai, veral in die aand!

- Geen hereregte betaalbaar nie. Die oordragskostes is ongeveer R15000

MEER INLIGTING OOR HUISBOU:

Die koste van die huis wat op hierdie erf gebou kan word, is slegs R1.6m (230vkm) met duursame afwerking. Dus is die totale kostes ongeveer R2.2m vir 230vkm. Dit sluit die volgende in:

- Oordragkostes van erf

- Die optrek en goedkeuring van bouplanne

- Munisipale aansluitings

- Alle grondwerke met swaar masjienerie

- Die volledige bouprojek

- Duursame afwerking

- Plaveisel in oprit asook om die huis

- Grasperk in tuin

- NHBBR (NHBRC) Waarborg

- Verwysings van baie ander tevrede kliente!

Ter verduideliking van hierdie spesifieke voorbeeld van 230vkm, bestaan die huis uit die volgende:

- Ruim leefarea

- Binnebraai

- Oopplan kombuis

- Opwas

- 3 of 4 ruim Slaapkamers

- 2 Vol badkamers (1 en - suite)

- Dubbelmotorhuis met afstandbeheerde deur

- Duursame afwerking

Die boukontrakteur is geregistreer by die NHBBR en het uitstekende verwysings!

Tydens die duur van die bouproses, is u welkom om die bouproses te volg deur gereeld die bouperseel te besoek. Die bou-inspekteurs en -ingenieurs is uiters streng wat betref b

Read More

Email the Agents or request the agents Call You Back should you require any further details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Pieter Oosthuizen

Pieter

Oosthuizen

Marthie Oosthuizen

Marthie

Oosthuizen

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

570 m² Land available in Monte Christo

R 580 000

570 m² Land available in Monte Christo photo number 1
570 m² Land available in Monte Christo photo number 2
570 m² Land available in Monte Christo photo number 3
570 m² Land available in Monte Christo photo number 4
570 m² Land available in Monte Christo photo number 5
570 m² Land available in Monte Christo photo number 6
570 m² Land available in Monte Christo photo number 7
570 m² Land available in Monte Christo photo number 8

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agents