3 Bedroom House in Monte Christo

R 3 474 000

Rika Pretorius

Seeff-Mossel Bay

Willie Longland

Seeff-Mossel Bay

3 Bedroom House in Monte Christo

R 3 474 000

Can I afford this?
3 Beds
3 Baths
2 Garages
Floor Area 285 m²
Land Area 608 m²
Levy R 420

Nuutgeboude dubbelverdieping leefhuis. Op gelykvlak bestaan die woning uit 'n moderne kombuis met aparte opwas. Dit is oopplan met 'n lieflike ruim leefarea. Aluminium konsertinadeure maak 'n deel van die leefarea een met die balkon. Die onderdak-balkon met sy ingeboude braai sal sorg vir heerlike kuiers en mooi herinneringe. Fantastiese see-uitsig vanaf die stoep, ook vanuit die hele leefarea asook die hoofslaapkamer. Die hoofslaapkamer het baie ingeboude kaste, 'n baie ruim en moderne, vol, badkamer. Daar is 'n gaste-toilet. Al die vensters laat natuurlike lig instroom.

Die onderste vlak bestaan uit 'n leefarea met 'n kitchenette. Die leefarea loop met skuifdeure uit op 'n onderdak patio. Hier is 2 slaapkamers waarvan een 'n en-suite badkamer het, 'n studeerkamer (wat ook as 'n slaapkamer kan dien) en nog 'n vol badkamer. Dit is ideaal vir familie of gaste omdat dit ook heeltemal op sy eie kan funksioneer vanwee eie toegang. Weereens stroom lig die huis binne deur al die vensters. Die dubbel motorhuis bied plek vir die wasmasjien en voor die motorhuis is ekstra parkeerplek. Hierdie huis spog met puik afwerkings van bo tot onder.

Hooggelee in 'n stil deel van die immer gewilde eko-sekuriteitslandgoed wat goed bestuur word. Kom geniet totale gemoedsrus en vrede. Gerieflike toegang tot die N2, naby alle groot besighede en mediese dienste wat Hartenbos en Mosselbaai jou bied. Skakel my vandag nog!

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges

Email the Agents or request the agents Call You Back should you require any further details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Rika Pretorius

Rika

Pretorius

Willie Longland

Willie

Longland

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

3 Bedroom House in Monte Christo

R 3 474 000

3 Bedroom House in Monte Christo photo number 1
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 2
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 3
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 4
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 5
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 6
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 7
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 8
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 9
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 10
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 11
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 12
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 13
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 14
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 15
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 16
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 17
3 Bedroom House in Monte Christo photo number 18

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact an ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about ooba's financial services

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agents