82 ha Farm in Oudtshoorn

R 4 770 000

Boetie le Roux

Boetie Le Roux Eiendomme

82 ha Farm in Oudtshoorn

R 4 770 000

Land Area 82 ha

Klein plasie te koop in die Oudtshoord Distrik (Mosselbaai)

INTENSIEWE BOERDERY PLASIE OUDTSHOORN

Verbeteringe op die plaas bestaan uit opgegradeerde drie slaapkamer, twee badkamer huis met moderne geriewe en drie motorhuise. Verder bied die plaas 'n een slaapkamer woonstel wat as kantoor gebruik word, nuwe voerskuur en skuur met afdakke vir implemente.

82 Hektaar leefstyl plaas met 5.5 hektaar onder permanente besproeiing met aanplanting van 350 granaatbome en 128 pekaneutbome. Waterregte uit rivier, vier boorgate met sonpompe (70 000 l/dag), een boorgat met elektriese pomp en leibeurt. Voerkraal fasiliteite wat 500 lammers kan akkommodeer wat dit 'n ideale lusern/skaap voerkraal plaas maak.

Mense kom van regoor die wreld om die Klein Karoo te besoek. Die wye landskappe, stilte en die geestelike kalmte van die bergagtige, droƫ landskap is 'n uiters waardevolle kommoditeit. Die Klein Karoo het drie internasionaal erkende biodiversiteit-hotspots naamlik fynbos , Karoo en vallei vetplante. 4500 spesies plante wat hier groei, kom nrens anders op aarde voor nie. Oudtshoorn se belangrikste ekonomiese bedrywe is toerisme en landbou, veral sagte vrugte, kleinvee, volstruise, lusern en die maak van wyn.

BTW VAN TOEPASSING

Read More

Key Property Features

Borehole

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

82 ha Farm in Oudtshoorn

R 4 770 000

82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 1
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 2
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 3
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 4
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 5
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 6
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 7
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 8
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 9
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 10
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 11
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 12
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 13
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 14
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 15
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 16
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 17
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 18
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 19
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 20
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 21
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 22
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 23
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 24
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 25
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 26
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 27
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 28
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 29
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 30

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent