82 ha Farm in Oudtshoorn

R 5 500 000

Tius van Rooyen

Meridian Realty

82 ha Farm in Oudtshoorn

R 5 500 000

Address: ptn 203 farm 1700 gamtoes
5 Beds
3 Baths
3 Garages
Land Area 82 ha

Hierdie eiendom het 4 boorgate toegerus met sonkrag pompe wat daagliks sowat 70 000 lt water lewer asook n boorgat op Eskom kragnetwerk. Geregistreerde waterbeurt uit rivier. Tans is daar ongeveer 6ha onder besproeiing wat uit n aanplanting van 128 pekaneut bome, 350 granaat bome, lusern asook hawer aanplantings bestaan. Die voerkraal geriewe is vir sowat 500 lammers, stewige hanteer geriewe en ooilam hokke vergemaklik die hanteering van die kudde. Daar is twee netjiese staalskure met afdakke langsaan vir die plaastoerusting asook n aparte skuur vir berg en verwerking van die voer. Heinings word goed in stand gehou op die plaas wat goed beplan en bestuur word.

Die woonhuis is pragtig opgegradeer met ruim genoeg vertrekke. Motorhuis met plek vir 3 voertuie en n braai area bietjie weg van die woonhuis. Die tweede woonhuis bestaan uit 2 slaapkamers, 'n leefvertrek met kombuisie en stortgeriewe. Die prys is slegs vir die plaas. Geen toerusting is ingesluit. 'n Lys van alle toerusting is beskikbaar en kan teen 'n reeds vasgestelde prijs saam met die plaas as eenheid gekoop word. Hierdie eiendom en toerusting is onderhewig aan BTW wat nie by die prys ingesluit is nie. Die ligging maak die eiendom uiters geskik as oornagpunt vir karavane of vragmotors.

Read More

Key Property Features

3
Bathrooms
5
Bedrooms
1
Dining Areas
3
Garages
2
Lounges
BIC
Fireplace
Flatlets
Irrigation System
Kitchen
Pantry
Scenic View

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Tius van Rooyen

Tius

van Rooyen

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 7% for 20 years
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

82 ha Farm in Oudtshoorn

R 5 500 000

82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 1
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 2
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 3
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 4
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 5
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 6
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 7
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 8
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 9
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 10
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 11
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 12
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 13
82 ha Farm in Oudtshoorn photo number 14

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent