572 m² Land available in Vlees Bay

R 1 550 000

Alicia Jansen van Vuuren

Mac Young Real Estate

572 m² Land available in Vlees Bay

R 1 550 000

Can I afford this?
Land Area 572 m²
Rates R 138

PRAGTIGE VLEESBAAI ERF!

''n Ongelooflike mooi stukkie land. Bou jou droomhuis in hierdie stukkie Hemel op Aarde genaamd Vleesbaai.

Vleesbaai,is n rustige kusdorpie, geleë aan die Suid-Kaapse kus van Suid-Afrika, met n pragtige Strand- en baaiuitsig. Die swemstrand is baie veilig vir swem en branderplakry. Die perfekte plek on te kom ontspan. Net die plek vir rus vir die siel met n heerlike stapstrand en rotspad.

Padaanwysings: Dit is in die eerste groot baai wes van Mosselbaai maar voor die mond van die Gouritzrivier. Padlangs is dit sowat 33 kilometer vanaf Mosselbaai in die rigting van Kaapstad. Wanneer daar vanaf Mosselbaai na Kaapstad gereis word langs die N2 roete, is die Vleesbaai afrit na links. Volg pad vir ongeveer 15km waarna weer na links gedraai word (padaanwysings baie duidelik) na die Vleesbaai stranddorp se ingang, sowat vier kilometer verder. Wanneer by Vleesbaai verby gery word, word die bekende Fransmanshoek Natuurreservaat, via n grondpad gevind. Kenmerke van Vleesbaai is n rotsagtige kus in die rigting van Fransmanshoek en n oop sand strand in die rigting van Boggomsbaai. Daar is ook uitstekende visvangplekke in die omgewing. Die naaste lughawe is George Lughawe en is ongeveer 65 kilometer vanaf Vleesbaai.

Vakansieganger inligting: Vleesbaai is hoofsaaklik n strand vir families, daar is n winkeltjie waar die basiese kruidieniers, vleis en sommige strandbenodighede aangekoop kan word. Daar is ook n kerksaal waar Sondae kerkdienste gelewer word.

Vleesbaai is omhein met n sekuriteitshek waar toegangsbeheer toegepas word. Parkeerplek binne is uiters beperk vir persone wie nie eiendom daar besit nie. Voetgangers, wie onverbonde is aan Vleesbaai, kan vryelik deur stap na die strand vanaf die ingangshek.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Alicia Jansen van Vuuren

Alicia

Jansen van Vuuren

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

572 m² Land available in Vlees Bay

R 1 550 000

572 m² Land available in Vlees Bay photo number 1
572 m² Land available in Vlees Bay photo number 2
572 m² Land available in Vlees Bay photo number 3
572 m² Land available in Vlees Bay photo number 4
572 m² Land available in Vlees Bay photo number 5
572 m² Land available in Vlees Bay photo number 6
572 m² Land available in Vlees Bay photo number 7
572 m² Land available in Vlees Bay photo number 8

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent