496 m² Land available in Saldanha

R 350 000

Elize Strydom

Chas Everitt-West Coast and Swartland

496 m² Land available in Saldanha

R 350 000

Can I afford this?
Land Area 496 m²
Rates R 250

Plot close to town

Erf is baie sentraal gelee. Die uitsig is pragtig vanaf die erf oor die meer van Saldanha tot so ver as Langebaan. Erf is nie baie styl nie, wat beteken dat boukoste nie hoog sal wees nie. Die dorp, kerk en skole is binne stapafstand gelee. U kan selfs die honde vir 'n heerlike stappie na die see neem. Daar is geen boubeperking op die erf nie. Slegs die munisipale riglyne moet gevolg word. Die area is baie gewild en die huise rondom is netjies.

Saldanha is slegs 110 km vanaf Kaapstad gelee. Gedurende die laat winters het ons die pragtigste veldblomme. Posberg natuur reservaat is slegs 'n paar km vanaf Saldanha. Die militere akademie is op Saldanha gelee en hulle het 'n pargtige natuurreservaat. Hier is heelwat verskillende skole om van te kies. So is die hospitale ook 'n paar minute se ry. Busdienste is beskikbaar na verskilende skole

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you wish  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Elize Strydom

Elize

Strydom

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

496 m² Land available in Saldanha

R 350 000

496 m² Land available in Saldanha photo number 1
496 m² Land available in Saldanha photo number 2
496 m² Land available in Saldanha photo number 3
496 m² Land available in Saldanha photo number 4
496 m² Land available in Saldanha photo number 5
496 m² Land available in Saldanha photo number 6
496 m² Land available in Saldanha photo number 7
496 m² Land available in Saldanha photo number 8
496 m² Land available in Saldanha photo number 9
496 m² Land available in Saldanha photo number 10
496 m² Land available in Saldanha photo number 11
496 m² Land available in Saldanha photo number 12
496 m² Land available in Saldanha photo number 13

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent