532 m² Land available in St Helena Bay

R 168 000

Chantelle Mathews

Chas Everitt-West Coast and Swartland

Offer Pending

532 m² Land available in St Helena Bay

R 168 000

Can I afford this?
Land Area 532 m²
Rates R 289

Lekker erfie teen 'n lekker prysie!

Hierdie erf is tans in as 'n dringende verkoop en daarom word die prys so verlaag. Die erf is in 'n ontwikkeling genaamd Sunview Bay, 'n klein vriendelike ontwikkeling teen st.helenabaai se koppie met lieflike uitkyk oor die see. Die erf kyk ook noord wat natuurlik die beste rigting is om te bou aangesien die wind jou van agter sal kry. Die erf kyk uit op Stompneusbaai se hawe en oor Shelleypoint se Palm Beach ontwikkeling en die prag lighuis op die punt van Shelleypoint. Hier is ook geen boutydperk op die erf nie, jy word dus nie gedwing om dadelik te bou nie, jy kan dit hou vir so lank as wat jy wil. Daar is reeds 'n paar huise in die area gebou en agter die erf is ook 'n reeds gevestigde buurt genaamd Columbine, die mense hier is darem maar uiters vriendelik en bly ook al jare lank in die area aangesien dit as een van die veiligste dorpe is. Ons inbraak syfer is maar 0.08%. As jy dink om af te tree en jou voete hier te kom uit skop, is jou kop beslis op die regte plek. NOTE: St Helena Bay also known as "Die Agterbaai" is one of the world's prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Chantelle Mathews

Chantelle

Mathews

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

532 m² Land available in St Helena Bay

R 168 000

532 m² Land available in St Helena Bay photo number 1
532 m² Land available in St Helena Bay photo number 2
532 m² Land available in St Helena Bay photo number 3
532 m² Land available in St Helena Bay photo number 4
532 m² Land available in St Helena Bay photo number 5
532 m² Land available in St Helena Bay photo number 6
532 m² Land available in St Helena Bay photo number 7
532 m² Land available in St Helena Bay photo number 8
532 m² Land available in St Helena Bay photo number 9
532 m² Land available in St Helena Bay photo number 10
532 m² Land available in St Helena Bay photo number 11
532 m² Land available in St Helena Bay photo number 12
532 m² Land available in St Helena Bay photo number 13
532 m² Land available in St Helena Bay photo number 14

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent