2 Bedroom House in St Helena Bay

R 1 100 000

Chantelle Mathews

Chas Everitt-West Coast and Swartland

2 Bedroom House in St Helena Bay

R 1 100 000

Can I afford this?
2 Beds
2 Baths
1 Garages
Floor Area 200 m²
Land Area 234 m²
Rates R 500

Perfekte huisie amper op die see in Hannasbaai - St Helenabaai ( St Helena Bay )

Die lieflike oulike 2 slaapkamer huisie is amper op die see, dit is een straat van die strand af en gelee in die rustigste area, Hannasbaai. 'n baie klein gemeenskap met harte van goud. Hierdie huisie is perfek vir 'n ouer paartjie wat wil kom aftree in 'n rustige en veilige dorpie, want die huis is alles een vlak, geen trappe en jy kan binne 1 minuut tot op die stil strand stap. Dit is natuurlik ook perfek vir 'n jong paartjie wat sopas huisie opsit. Die huis het ook 2 badkamers, waarvan een en-suite is. Die oopplan kombuis, sit en eetkamer gedeelte is lekker ruim en sluit aan by 'n binnebraai vir daai lekker koue wintersaande. Daar is 'n enkel motorhuis en 'n afdak vir veilige parkering. Die huis is baie netjies opgepas en reg om net in te trek. Die huis is ook sentraal gelee, naby winkels en skole. Kom geniet regte egte weskus vriendelikheid, kom ervaar 'n rustige lewe soos geen ander nie! St helenabaai is sowat 90 minute noord van kaapstad en ook die enigste dorpie in suiderlike afrika waar jy die son sien opkom en sak oor die see. St helenabaai is ook deesdae die keuse van baie ouer pare om weg te kom van die geweld en inbrake in die stede!

St Helena Bay was "discovered" by the Portuguese explorer Vasco Da Gama on 7 Nov. 1497, during his pioneer voyage from Europe to India. He named the bay after Saint Helena, an influential Christian and mother of Roman Emperor Constantine the Great. It was on the shores of this bay that the first encounter between a European explorer and the indigenous Khoikhoi (nomadic herders of sheep and cattle) took place.

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
Garages
1
Lounges
Pets Allowed
Tv

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Chantelle Mathews

Chantelle

Mathews

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

2 Bedroom House in St Helena Bay

R 1 100 000

2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 1
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 2
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 3
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 4
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 5
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 6
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 7
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 8
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 9
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 10
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 11
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 12
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 13
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 14
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 15
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 16
2 Bedroom House in St Helena Bay photo number 17

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent