700 m² Land available in St Helena Bay

R 285 000

Chantelle Mathews

Chas Everitt-West Coast and Swartland

Offer Pending

700 m² Land available in St Helena Bay

R 285 000

Can I afford this?
Land Area 700 m²
Rates R 360

'n Pragtige stukkie grond met die heel mooiste uitsig in hierdie gedeelte van die ontwikkeling. Dit is ook een van die grootste erwe in die ontwikkeling. Ongelooflike mooi see uitsig, uitsig oor die hawe en die hawe aktiwiteite, die bote wat inkom en uitgaan, uitsig van agter is die koppie met ongerepte natuurskoon. Die erf is ook lekker sentraal gelee, naby aan die Spar en die naaste winkels. Hier is geen boutydperk nie, ook geen levies nie. Die boutstyl is tipies weskus styl. Die son sal jy sien opkom reg voor jou neus elke oggend in die ooste en hy sak van agter in die weste, 'n pragvertoning om self te beleef. Daar is ook 'n restuarant 'n paar meter van die erf af, asook 'n klein sakesentum, geskenkwinkel ens. Dit is die perfekte erfie as jy besluit om hier af te tree, en natuurlik is dit 'n rustige area and veilig ook. Harbour Lights is 'n baie ou gedeelte van die dorp wat destyds almal klienhoewes was, wat toe onderverdeel was aangesien die aanvraag na erwe hier baie groot was. Kom loer gerus vir jouself.

St Helena bay is about 90 minutes north of Cape Town and a lovely little fishermans village.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Chantelle Mathews

Chantelle

Mathews

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

700 m² Land available in St Helena Bay

R 285 000

700 m² Land available in St Helena Bay photo number 1
700 m² Land available in St Helena Bay photo number 2
700 m² Land available in St Helena Bay photo number 3
700 m² Land available in St Helena Bay photo number 4
700 m² Land available in St Helena Bay photo number 5
700 m² Land available in St Helena Bay photo number 6
700 m² Land available in St Helena Bay photo number 7
700 m² Land available in St Helena Bay photo number 8
700 m² Land available in St Helena Bay photo number 9
700 m² Land available in St Helena Bay photo number 10
700 m² Land available in St Helena Bay photo number 11
700 m² Land available in St Helena Bay photo number 12
700 m² Land available in St Helena Bay photo number 13

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent