975 m² Land available in St Helena Bay

R 295 000 Negotiable

Chantelle Mathews

Chas Everitt-West Coast and Swartland

975 m² Land available in St Helena Bay

R 295 000 Negotiable

Can I afford this?
Land Area 975 m²
Rates R 300

BESTE Prys vir DIE beste ERF in die ontwikkeling moenie die erf deur jou vingers laat gly nie!!!

Wat ''n ongelooflike geleentheid, dit is beslis ''n baie besonderse erf, die lieflike erf het ONBELEMMERDE see uitsig, en sal ook nooit toegebou kan word nie, daar is ''n groenstrook langs die erf wat jou uitsig verseker sowel as jou privaatheid. Die ontwikkeling is hoog teen die kop gelee en hierdie area is nog natuurlik en ongerep, daar is ''n baie mooi rots op die erf en is dit natuurlik ook nog ''n rede hoekom hierdie prag erf so uniek is. Nie net is hy 975m nie, hy het ''n pan-handle effek ook wat jou toegang tot jou erf meer privaat maak en natuurlik meer plek vir jou om jou droomhuis op te bou. Die erf het reeds bouplanne ook sou jy dit wou saam hé. Daar is geen boutydperk nie! Die erf baie mooi gelee, beslis een van die mooiste erwe in St.Helenabaai, in die ontwikkeling genaamd Kompanjeskloof. Dit is nou ''n uitstekende beleggingsgeleentheid, en wat meer is die sonsopkoms en ondergange oor die see is uniek aan ons kusdorpie aangesien ons die enigste plek in suiderlike afrika is waar die verskyning voorkom, waar jy die son sien opkom agter die see, sowel as sak. Wat meer kan ''n mens nou voor vra? Die erf is sowat 130km vanaf Kaapstad, gelee tussen Velddrif en Paternoster. NOTE: St Helena Bay ??? also known as ???Die Agterbaai??? ??? is one of the world''s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants.

Read More

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Chantelle Mathews

Chantelle

Mathews

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

975 m² Land available in St Helena Bay

R 295 000 Negotiable

975 m² Land available in St Helena Bay photo number 1
975 m² Land available in St Helena Bay photo number 2
975 m² Land available in St Helena Bay photo number 3
975 m² Land available in St Helena Bay photo number 4
975 m² Land available in St Helena Bay photo number 5
975 m² Land available in St Helena Bay photo number 6
975 m² Land available in St Helena Bay photo number 7
975 m² Land available in St Helena Bay photo number 8
975 m² Land available in St Helena Bay photo number 9
975 m² Land available in St Helena Bay photo number 10
975 m² Land available in St Helena Bay photo number 11
975 m² Land available in St Helena Bay photo number 12
975 m² Land available in St Helena Bay photo number 13

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact a BetterBond Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about BetterBond's financial services

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent