Farm in Vredendal

POA

Albie Loubser

Home & Hectare Real Estate

Willie van Rensburg

Home & Hectare Real Estate

Farm in Vredendal

POA

Can I afford this?

Vredendal, Wes Kaap

Puik, Prag Plase

4 x aangrensende besproeiingsplase te koop as lopende sake.

Plaas 1: 26.8990 Ha. Goeie infrastruktuur met pragwoning. Skure, kantore, tweede woning en woonstel, personeelhuise, twee damme, olyfboord, 400 Pekanneutbome in drag, wyndruiwe, droogdruiwe,weidings, perdestalle. Goeie huurinkomste. Waterinlysting - 29,6 Ha.

Plaas 2: 24,4433 Ha. Woonhuis, woonstel,stoorgebou en sakegebou - goeie huurinkomste. 20 Ha lusern met alle hooimaak toerusting ingesluit. Waterinlysting - 22,4 Ha. Boorgate en dam.

Plaas 3: 15,1376 Ha. 13,97 Ha kwaliteit wyndruiwe. Waterinlysting- 10 Ha. Boorgat en dam. 1 x personeelhuis.

Plaas 4: 20 Ha. Nuwe skuur met netjiese aangrensende woonstel, 9 Ha wyndruiwe, 1.2 Ha olywe, lusern. 2 stelle perdestalle (gebied buite perdesiekte sone). Waterinlysting: 10,2 Ha. Boorgat en dam.

Die streek se lang droe somers, sagte winters en koel somersnagte, maak hierdie area uniek vir bykans enige boerdery sitrus, tafeldruiwe,steenvrugte, pekanneute, amandels, avokado's, skaap - en wolboerdery op aangeplante weiding, ens.

Uitsonderlike geleentheid, eienaar tree af. Uitstekend gelee teen die dorp.

Besigtig: Slegs per afspraak

Read More

Key Property Features

Pet Friendly

Email the Agents or request the agents Call You Back should you require any further details.

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Albie Loubser

Albie

Loubser

Willie van Rensburg

Willie

van Rensburg

Share this Property

Need an Attorney?

DTS Attorneys

Similar Property for Sale in Vredendal

Farm in Vredendal

POA

Farm in Vredendal photo number 1
Farm in Vredendal photo number 2
Farm in Vredendal photo number 3
Farm in Vredendal photo number 4
Farm in Vredendal photo number 5
Farm in Vredendal photo number 6
Farm in Vredendal photo number 7
Farm in Vredendal photo number 8
Farm in Vredendal photo number 9
Farm in Vredendal photo number 10
Farm in Vredendal photo number 11
Farm in Vredendal photo number 12
Farm in Vredendal photo number 13
Farm in Vredendal photo number 14
Farm in Vredendal photo number 15
Farm in Vredendal photo number 16
Farm in Vredendal photo number 17
Farm in Vredendal photo number 18
Farm in Vredendal photo number 19
Farm in Vredendal photo number 20
Farm in Vredendal photo number 21
Farm in Vredendal photo number 22
Farm in Vredendal photo number 23
Farm in Vredendal photo number 24
Farm in Vredendal photo number 25

Contact Agents

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agents