4 Bedroom House in Dwarskersbos

R 2 350 000

Adela Adlem

Seeff-Vredenburg

4 Bedroom House in Dwarskersbos

R 2 350 000

5 galjoen
Can I afford this?
4 Beds
2 Baths
2 Garages
Floor Area 237 m²
Land Area 675 m²
Rates R 961

Hierdie fantastiese dubbelverdiepinghuis is slegs 'n paar minute se stap van die ongerepte Dwarskersbos strand met lae onderhoud.

Die vier slaapkamer huis bied 'n pragtige oopplan leef / eet en kombuis area op die grondvloer met 'n aparte vermaak kamer spog met 'n jacuzzi. Die kombuis is modern en bied ruim kas ruimte met 'n aparte opwaskamer / waskamer en groot spensrakke. Bo is 'n sonnige braaikamer met sitplek area van waar jy die uitsig oor die see kan geniet. Drie groot familie kamers deel 'n pragtige badkamer. Die hoofslaapkamer met 'n en-suite is op die eerste verdieping en het skuifdeure wat lei tot 'n klein balkon.

Dubbel motorhuis en twee dubbel afdakke bied parkering vir vier voertuie. Die pragtige tuin is toegerus met besproeiing en daar is ook 'n boorgat op die perseel.

Dit pragtige huis bied:

Op die grondvloer:

* Ontvangsportaal

* Sitkamer

* Eetkamer

* Kombuis met gasstoof en elektriese oond.

* Opwaskamer met spensrakke.

* Waskamer.

* Vermaak kamer met jacuzzi en pool tafel.

* Drie rium slaapkamers met ingeboude kaste.

* Vol gesinsbadkamer met verwarmer. (Stort, bad, wasbak, toilet)

* Klein studie hoekie onder trap

Op die eerste vloer:

* Braaikamer met skuifdeure gee toegang tot 'n klein kek met buitetrap.

* Hoofslaapkamer met ingeboude instap kas

* En Suite (stort, bad, wasbak, toilet)

Verder:

* Dubbel motorhuis met outomatiese deure

* Dubbel motor afdak.

* Geplaveide Opritte.

* Wendy Huis.

* Alarmstelsel.

* Veiligheid Hekke.

* Blindings.

* Lugreƫlaar in hoofslaapkamer.

* Twee geysers.

* Gevestigde tuin.

* Besproeiing.

* Boorgat.

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
2
Garages
1
Lounges

Email the Agent or request the agent Call You Back should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Share this Property

Need a Home Loan?

R
R
*
%
 
Monthly Repayment

Loan Value (Capital) R 0
Total Interest R 0
Total Repayment R 0
Interest at 10.25% for 20 years
Apply for pre-approval
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

4 Bedroom House in Dwarskersbos

R 2 350 000

4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 1
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 2
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 3
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 4
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 5
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 6
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 7
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 8
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 9
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 10
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 11
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 12
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 13
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 14
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 15
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 16
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 17
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 18
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 19
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 20
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 21
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 22
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 23
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 24
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 25
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 26
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 27
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 28
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 29
4 Bedroom House in Dwarskersbos photo number 30

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Need a Home Loan?

Contact an ooba Home Loans Consultant
Your Details
Sending message...
Find out more about ooba's financial services

Apply for a Home Loan

Contact
Agent