2 Bedroom Townhouse in Erasmuskloof

R 8 500

Johan Campher

Rawson Property Group-Pretoria South East Rentals

AVAILABLE:1 October 2017

2 Bedroom Townhouse in Erasmuskloof

R 8 500

2 Beds
2 Baths
1 Garages
Floor Area 93 m²
Land Area 150 m²

Dringend! Hierdie is ''n uitstekende geleentheid om in ''n bekende kompleks in Erasmuskloof ''n heerlike blyplekkie te kry. Ideaal vir ''n jong paartjie met kinders. Belangrik dat u ''n skoon kredietrekord moet h. ''n Klein hondjie word wel toegelaat. Die eenheid se twee slaapkamers is ruim en beide ''n stort en ''n bad is beskikbaar. Die oopplan kombuis is ruim en ''n groot spenskas voorsien genoegsame pakplek. Die eenheid is twee jaar gelede oorgedoen en is in baie goeie toestand. Ongeag die toesluit motorhuis is daar een parkering onder die afdak en een oop parkering. Die tuin is groot genoeg vir ontspanning en ''n heerlike groot stoep vir die gaste. Geleë in ''n cul-de-sac en dit verseker geen verkeer en dat kinders vryelik kan fietsry. Naby die Kloof Hospitaal, winkelsentrums en Waterkloof Hoërskool. Toegang tot die snelweg is binne 5 minute se ry. Hierdie verhuring is dringend en is beskikbaar vanaf 1 Oktober. Kontak u woonbuurt spesialiste vandag nog.

Read More

Key Property Features

2
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
En-suite
1
Garages
1
Lounges
1
Storeys
Access Gate
Garden
Kitchen
Patio
Scenic View

Email the Agent  to set up an appointment to view this property or ask for more details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Johan Campher

Johan

Campher

Share this Property

Experience Pretoria East (South)

This neighbourhood caters for a broad range of people. Shopperholics can get their fix at one of the large malls. Those seeking entertainment or a good meal have plenty of choices. For nature lovers Rietvlei Nature Reserve offers fishing, game viewing, hiking and cycling.

Canoeing on a dam in Pretoria East (South)
Find out more about Pretoria East (South)

2 Bedroom Townhouse in Erasmuskloof

R 8 500

2 Bedroom Townhouse in Erasmuskloof photo number 1
2 Bedroom Townhouse in Erasmuskloof photo number 2
2 Bedroom Townhouse in Erasmuskloof photo number 3
2 Bedroom Townhouse in Erasmuskloof photo number 4
2 Bedroom Townhouse in Erasmuskloof photo number 5
2 Bedroom Townhouse in Erasmuskloof photo number 6
2 Bedroom Townhouse in Erasmuskloof photo number 7
2 Bedroom Townhouse in Erasmuskloof photo number 8
2 Bedroom Townhouse in Erasmuskloof photo number 9

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Apply for a Home Loan

Contact
Agent