257 ha Farm with House in Modimolle

R 12 500 Deposit R 12 500

Johan Brits

Landlord

AVAILABLE:28 February 2018

257 ha Farm with House in Modimolle

R 12 500 Deposit R 12 500

Sterkstroom
Land Area 257 ha
Water Included

1. Plaas STERKSTROOM 565 KR

2. 10 km vanaf Nylstroom /Modimolle. Grens aan “ Kranskop ( Modimolle) “ nasionale erfenis gebied

3. 257 HA WEIDING

a. ACASIA bosveld

b. +/_ 150 ha Nylrivierdelta

c. Hoofsaaklik soetweiding

i. Witbuffel ( Panicum maximum )

ii. Breeblaarbuffel ( Panicum deustum )

iii. Kweekgras ( Cynodon dactylon )

iv. Baie goeie drakrag +_ 4gve /ha

4. Langtermyn reenval 620 mm / jaar

5. Watervoorsiening

a. 4 Boorgate waarvan 2 toegerus is. Gesamentlike lewering +_ 15 000 l/u

b. Sterkstroomspruit somervloede na gelang van reenval.

6. Infrastruktuur

a. Primere woonhuis 450 vkm

b. Arbeidershuis

c. Stoor 120vkm

d. Opgaardam 120000l

e. Watervoorsiening na meeste kampe

f. Beeskraal met drukgang en laaibank

g. Plaas in 12 kampe verdeel dmv elektriese heinings.

7. Eiendom grens aan teerpad

8. Veiligheid

a. Plaaswag, plaaslike GPF geniet goeie samewerking met SAPS en ander privaat veiligheids organisasies.

b. Geen inwonende werknemers

c. Geen aanspraakmakers op verblyfreg ig die Wet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg, wet 62/1997.

9. Sake geleenthede

a. Eiendom goed gelee vir ontwikkeling van Russtop langs N1.

b. Goeie geleentheid vir ontwikkeling om aan te sluit by Nasionale Erfenisgebied

10. Tans geen grondeise

11. Reeds 5 geslagte in familie besit.

Read More

Key Property Features

Water Included

Email the Landlord should you require any further details.

Johan Brits
Landlord
To rent by landlord

Contact Landlord

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

257 ha Farm with House in Modimolle

R 12 500 Deposit R 12 500

257 ha Farm with House in Modimolle photo number 1
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 2
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 3
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 4
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 5
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 6
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 7
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 8
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 9
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 10
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 11
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 12
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 13
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 14
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 15
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 16
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 17
257 ha Farm with House in Modimolle photo number 18
Johan Brits
Landlord
To rent by landlord

Contact Landlord

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Landlord