1 Bedroom Garden Cottage in Upington

R 4 500 Deposit R 4 500

Rita Weber

Landlord

AVAILABLE:1 January 2018

1 Bedroom Garden Cottage in Upington

R 4 500 Deposit R 4 500

1 Beds
1 Baths
Floor Area 70 m²
Land Area 200 m²
Water Included

Pragtige kothuis 15 minute se ry uit Upington. Bly rustig op 'n plaas, 5 minute se stap vanaf die rivier. 'n Jong professionele persoon wat sy gemeenskapsjaar moet doen, sal voorkeur kry.

Ingesluit is 'n heerlike koelte-tuin wat deur die eienaar self onderhou word, asook water vir huisgebruik.

Daar is 'n grasdak afdak vir kuier of vir parkering vir 1 voertuig. Die kotkuis bestaan uit 1 groot slaapkamer met ingeboude kaste, 'n ruim sit/eetkamer en 'n kombuis. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n aparte buitekamer met plek vir 'n wasmasjien.

Krag is uitgesluit en word elke maand gelees op 'n meter in die huis. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die eienaars reserveer vol reg om voornemende huurders te keur, en is ook onderworpe aan 'n persoonlike ontmoeting.

Die huur beloop R4500 per maand, en 'n deposito van dieselfde bedrag is betaalbaar voor intrek. Die kothuis is beskikbaar vanaf 1 Januarie 2018.

Bel asb, sms of whatsapp. e-pos sal nie beantwoord word nie.

Read More

Key Property Features

1
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Lounges
Air Con
Borehole
Built In Braai
BIC
Garden
Irrigation System
Kitchen
Lapa
Laundry
Patio
Scenic View
Water Included

Email the Landlord should you require any further details.

Rita Weber
Landlord
To rent by landlord

Contact Landlord

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Rita Weber

Share this Property

1 Bedroom Garden Cottage in Upington

R 4 500 Deposit R 4 500

1 Bedroom Garden Cottage in Upington photo number 1
1 Bedroom Garden Cottage in Upington photo number 2
1 Bedroom Garden Cottage in Upington photo number 3
1 Bedroom Garden Cottage in Upington photo number 4
1 Bedroom Garden Cottage in Upington photo number 5
1 Bedroom Garden Cottage in Upington photo number 6
1 Bedroom Garden Cottage in Upington photo number 7
Rita Weber
Landlord
To rent by landlord

Contact Landlord

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Landlord