Bachelor apartment in Stellenbosch Central

R 3 800 Deposit R 3 800

Carel van der Merwe

Landlord

AVAILABLE:1 December 2017

Bachelor apartment in Stellenbosch Central

R 3 800 Deposit R 3 800

6 Voorplein, 6 Voorplein
1 Baths
Floor Area 15 m²
Water Included

STUDENT ACCOMMODATION

Naby kampus: Gemeubileerde bachelor

Beskikbaar vir ’n student vanaf 1 Des. 2017. Naby Ingenieursfakulteit en stapafstand na ander universiteitsgeboue en middedorp. ’n Gemeubileerde bachelor met eie ingang is beskikbaar. Dit is geleë in ’n huis wat ‘n klein kompleksie vorm van ’n paar bachelors met elkeen ‘n eie ingang van buite vir studente. Adres: Voorpleinstraat 6. Dit is ’n kort straatjie parallel met Birdstraat en tussen Krommerivierstraat en Mount Albertstraat.

Die bachelor is gerieflik toegerus en ingerig met ’n oopplankombuisie of kookhoekie en ’n eie badkamer. Die huur sluit koppeling aan ’n ADSL-internetlyn in, asook die gebruik van 10gb p/m. (Meer gb kan bygekoop word.) Daar is parkeerplek vir elke inwoner op die erf ’n in elektries-omheinde parkeerarea op die erf. Daar is ook ’n onderdak-fietsloods. Langs die huis is ’n gemeenskaplike ontspanningsarea onder die groot avokadopeerboom. Daar is verder klerewasgeriewe in ’n waskamer.

Uitstekende sekuriteit: Die bachelor het ’n eie alarmstelsel wat met ’n remote geaktiveer kan word en geskakel is met ’n sekuriteitsfirma. Daar is hoë mure met elektriese bedrading al om die plek, diefwering en sekuriteitshekke.

Prys R3 800 vanaf 1 Desember. Deposito: R3 800

Koopkrag Eie warmwatersilinder en eie koopkragmeter. Eie elektriese apparate moet voorsien word.

Kontak eienaar: [removed] / [removed]

Read More

Key Property Features

0
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Open Parkings
Access Gate
Alarm
Electric Fencing
Furnished
Kitchen
Water Included

Email the Landlord should you require any further details.

Carel van der Merwe
Landlord
To rent by landlord

Contact Landlord

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Carel van der Merwe

Share this Property

Experience Stellenbosch

Oak trees, historic buildings, students, green spaces, cafés and lots of great wine are among the first impressions of this buzzing university town, but there’s much more to life in Stellenbosch than its undeniable picture-postcard charm

Find out more about Stellenbosch

Bachelor apartment in Stellenbosch Central

R 3 800 Deposit R 3 800

Bachelor apartment in Stellenbosch Central photo number 1
Bachelor apartment in Stellenbosch Central photo number 2
Bachelor apartment in Stellenbosch Central photo number 3
Bachelor apartment in Stellenbosch Central photo number 4
Bachelor apartment in Stellenbosch Central photo number 5
Bachelor apartment in Stellenbosch Central photo number 6
Bachelor apartment in Stellenbosch Central photo number 7
Bachelor apartment in Stellenbosch Central photo number 8
Bachelor apartment in Stellenbosch Central photo number 9
Bachelor apartment in Stellenbosch Central photo number 10
Bachelor apartment in Stellenbosch Central photo number 11
Bachelor apartment in Stellenbosch Central photo number 12
Carel van der Merwe
Landlord
To rent by landlord

Contact Landlord

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Landlord