3 Bedroom House in Groot Brakrivier

R 1 200 Per Day

Amanda Stemmet

Property Professionals-Garden Route

AVAILABLE NOW

3 Bedroom House in Groot Brakrivier

R 1 200 Per Day

3 Beds
1 Baths
Land Area 18268 ha
Water Included

Ideale vakansie akkomodasie in Desember!!

Beskikbaar 11 Desember tot 15 Januarie Munimum van 10 dae verblyf vereis.

Hierdie selfsorgeenheid is ten volle gemeubileerd en toegerus . Dis ideaal geleƫ en 5 km van naaste strand met pragtige berguitsig.

Die eenheid bied 3 slaapkamers( Slaap 5), 1 badkamer, groot oopplan-kombuis ,sitkamer en eetkamer .

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond. Geen wasmasjien.

Die sitkamer het 'n TV met DStv. Bring eie dekodeerder. Die eetkamer het 'n houttafel met sitplek vir gaste.

Die leefarea lei na 'n balkon met berg-uitsig met stoepmeubels .

Daar is ook braaigeriewe langs die eenheid.

Parkeerplek voor eenheid beskikbaar. Asook een motorafdak.

Koopkrag vir huurders se rekening, water ingesluit in per dag fooi- water beperkings in area.

Bring eie beddegoed en handdoeke.

70% Dep betaalbaar by ondertekening van huurkontrak.

Geen rook word in huis toegelaat nie.

Read More

Key Property Features

3
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Dining Areas
1
Lounges
Alarm
Built In Braai
BIC
Deck
Furnished
Garden
Kitchen
Laundry
Paving
Satellite
Scenic View
Sea View
Water Included

Email the Agent should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Share this Property

3 Bedroom House in Groot Brakrivier

R 1 200 Per Day

3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 1
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 2
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 3
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 4
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 5
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 6
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 7
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 8
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 9
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 10
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 11
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 12
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 13
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 14
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 15
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 16
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 17
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 18
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 19
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 20
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 21
3 Bedroom House in Groot Brakrivier photo number 22

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent