4 Bedroom House in Hartenbos

R 3 370 Per Day

Melissa Janse van Rensburg

Chas Everitt-Mossel Bay

AVAILABLE NOW

4 Bedroom House in Hartenbos

R 3 370 Per Day

4 Beds
2 Baths
Water Included
Electricity Included

VAKANSIE VERHURING IN HARTENBOS!!

R 3 370.00 PER DAG!!!

BESKIKBAAR TOT 27 DEC'18!!

Netjiese dubbelverdieping sefsorg vakansiehuis in die gewilde kusdorpie, Hartenbos!!!

Die huis is ideaal geleƫ in Hartenbos, loopafstand van die hoofstrand en Hartenbos se vermaaklikheidsarea.

Die huis bied gerieflike verblyf vir tot 8 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers, gaste toilet, oopplan kombuis, - en leefarea.

Die hoofslaapkamer het n dubbelbed en n en-suite badkamer met, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer en derde slaapkamer het elk ook n dubbelbed en die vierde kamer, twee enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste bring eie bad- en swemhanddoeke. Die tweede badkamer beskik oor n bad, stort en wasbak. Daar is ook n aparte gaste toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg.

Die sitkamer het n platskerm TV met DSTV ingesluit.

Die sitkamer gaan uit met skuifdeure na n klein tuintjie met braai-area. Bo op die dek is daar nog n braai-area en kyk uit oor die Hartenbos Seefront.

Daar is parkeerplek vir tot 2 voertuie.

Hartenbos is 'n klein vakansieoord tussen George en Mosselbaai in die Wes-Kaap. Dit is een van die grootste selfsorgsentrums op die Tuinroete, en is baie gewild onder besoekers van Limpopo na die Kaap.

Sommige besienswaardighede om jou in Hartenbos besig te hou:

5km Blue Flag strande

Die Seafront Pretpark met 'n swembad, waterslide, 'n speelarea, minigolf, groen grasperke met sonkamers, 'n gebeurtenis-arena, speelplek vir wateraktiwiteite, kioske, restaurante en nog baie meer!l

Die ATKV-Hartenbos-museum van die Groot Trek

Die amfiteater wat Afrikaanse kulturele feeste hou.

Vlooimarkte

Restaurante

Inkopiesentrums

Hartenbos is die perfekte vakansie dorpie vir paartjies, gesinne, vriende en afgetredenes!

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Dining Areas
1
En-suite
1
Lounges
2
Storeys
Built In Braai
BIC
Deck
Electricity Included
Family Tv Room
Fenced
Fireplace
Furnished
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Paving
Satellite
Scenic View
Sea View
Water Included

Email the Agent should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Melissa Janse van Rensburg

Melissa

Janse van Rensburg

Share this Property

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

4 Bedroom House in Hartenbos

R 3 370 Per Day

4 Bedroom House in Hartenbos photo number 1
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 2
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 3
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 4
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 5
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 6
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 7
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 8
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 9
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 10
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 11
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 12
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 13
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 14
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 15
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 16
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 17
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 18
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 19
4 Bedroom House in Hartenbos photo number 20

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent