4 Bedroom House in Mossel Bay Central

R 3 300 Per Day

Karin Strydom

One Way Estates

AVAILABLE:5 December 2017

4 Bedroom House in Mossel Bay Central

R 3 300 Per Day

4 Beds
3 Baths
1 Garages

Vakansiehuis Mosselbaai

Beskikbaar 5 Des 2017 tot 3 Jan 2018

Voel jy moeg na n lang jaar se harde werk? Bespreek n welverdiende vakansie by die see saam met vriende of familie! Hierdie huis is baie sentraal geleë, keurig gemeubileer en lekker groot met baie spasie.

Smit Huis is ''n selfsorg woonhuis in Mosselbaai wat volledig gemeubileer is. Die huis is sowat 3 km vanaf Mosselbaai se punt, 4 km vanaf Santosstrand en stapafstand vanaf die Blaize-staproete.

Die huis het 4 kamers en bied gemaklike slaapplek vir altesaam 11 gaste. Daar is ook ''n groot eetkamer, sitkamer en ''n kombuis. Twee van die kamers het elkeen ''n dubbelbed, die derde kamer het ''n driekwartbed en die laaste kamer het ''n dubbelstapelbed, asook 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is lekker baie sitplek in die sitkamer. Daar is ook ''n lieflike onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.

Daar is ''n woonstel met ''n dubbelbed en sy eie privaat stort, toilet en ''n wasbak. Dié woonstel het ook sy eie kombuis en ingang.

Prys: R3300 per nag

Minimum 21 nagte

Read More

Key Property Features

4
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Covered Parkings
1
Garages

Email the Agent should you require any further details.

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

Photo Gallery

Karin Strydom

Karin

Strydom

Share this Property

Experience Mossel Bay to Glentana

With warm, beach-going weather throughout the year and kilometres of amazing beaches, Mossel Bay is a seaside wonder. Experience the riches of the Indian Ocean, the Cape fynbos, and the Outeniqua Mountains all within this neighbourhood in the Western Cape. There's an abundance of outdoor activities where the natural beauty of this area can be appreciated. A rich history and culture exists here, and is displayed in museums, historical sites and more.

Find out more about Mossel Bay to Glentana

4 Bedroom House in Mossel Bay Central

R 3 300 Per Day

4 Bedroom House in Mossel Bay Central photo number 1
4 Bedroom House in Mossel Bay Central photo number 2
4 Bedroom House in Mossel Bay Central photo number 3
4 Bedroom House in Mossel Bay Central photo number 4
4 Bedroom House in Mossel Bay Central photo number 5
4 Bedroom House in Mossel Bay Central photo number 6
4 Bedroom House in Mossel Bay Central photo number 7
4 Bedroom House in Mossel Bay Central photo number 8

Contact Agent

Sending Message...
By sending, you agree to Private Property's terms and conditions

3D View

Video Tour

Apply for a Home Loan

Contact Agent