R 41 000 000
calculate bond costs
2037 ha Farm in Memel
2037 ha
Beskrywing:
n Goeie ontwikkelde Hoëveld plaas in die Memel distrik.
Die plaas beskik oor 3 goeie woonhuise, 5 store en Eskom krag.
Die woonhuise en store is netjies en bogemiddeld met netjiese veehanteringsgeriewe.
Die plaas kan met gemak 600 koeie dra.
Die plaas is opgedeel soos volg:
30 ha goeie sandleem lande
30 ha Eragrostis
1977 ha natuurlike weiding
Property details
- Listing number T4635959
- Property type Farm
- Erf size 2037 ha
- Rates and taxes R 1
- Levies R 1
Photo gallery
>