Land Area 760 m²
Die gebou betsaan uit n ontvangs portaal met ontvangs kantoor, bestuurders kantoor en admin kantoor langsaan met n baie mooi portaal met plante in. Daar is n verdere 3 kantore wat aan mekaar verbind is, 2 toilette, n kombuis en n groot area wat voorheen as Kapel gebruik was.
Die eiendom is op n hoek en het baie veilige en netjiese omheining agter.
Dit is een an die netjieste besigheids persele in Wolmaransstad en daar is groot potensiaal op die eiendom.