R 730 000
calculate bond costs
1 Bed House in Montana Tuine
1
1
1
44
Die eenheid is gelee in die baie gewilde Twee Riviere Aftreeoord en is kompleet met 1 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis / sitkamer en ''n baie sonnige balkon en ''n sekuur parkering onder ''n afdak vir 1 voertuig. Oordragkostes ingesluit
Fasiliteite:
24 uur Sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Bussie na die winkels
Skoonheidsalon
Haarsalon
Biblioteek
Wildreservaat met jukskeibaan
Gemeenskapsaal
Eetsaal, en vele meer
Property details
- Listing number T4631935
- Property type House
- Floor size 44 m²
- Rates and taxes R 450
- Levies R 1 800
Property features
- Bedrooms 1
- Bathrooms 1
- Lounges 1
- Covered Parkings 1
- Balcony
- Security Post
Photo gallery
>