3 Bed House in Montana
R 2 200 000
Address: 791/2014 bougainvilla aftree oor, 1 bougainvilla drive drive
3 Beds
2 Baths
1 Garages
Floor Area 90 m²
Rates R 950
Levy R 3400
For Sale
Kom tree af in die rustige pragtige Bougainvilla Aftree Oord in Montana Tuine Pretoria
Pragtige 3 slaapkamer 2 badkamer, motorhuis met n afdak, plus solar.
Wat bied Bougainvilla Aftree Oord alles?
Ingesluit in die levy:
Goeie sekuriteit
Water
Tuinienste
12 middag etes
Paniek skakelaar
Intercom
Ambulansdienste 24/7
Nasorgafdeling
Gratis gebruik van pragtige braai area
Ons het n pragtige koffiewinkel
Word baie vermaak deur die jaar aangebied
Twee kilometer van groot besigheide , dokters, hospitaal en kerke!
Bougainvilla spog met drie opvolgende jare beste Aftree Oord in Pretoria
Die beste kom kyk hoe pragtig lyk ons tuine
Key Property Features
3
Bedrooms
2
Bathrooms
1
En-suite
1
Garages
1
Open Parkings