Floor Area 86 m²
Land Area 2 ha
Rates R 794
Levy R 3051
Netjiese en Ruim 3 slaapkamer Woonstel in Aftree Oord in Lynnwood
Ligging van hierdie eenheid is perfek.
Dit is in Lynnwood en is baie sentraal geleƫ.
Winkels, Dokter en apteek loopafstand vanaf oord.
Menlyn Maine en Glenfair Mall is baie naby so ook die Wilgers Hospitaal.
Daar is n kliniek op die perseel en is beskikbaar in noodgeval
Restaurant met geen verpligte etes en ook n baie netjiese Haarsalon
Maklike toegang na Lynnwood Road asook N1 Snelweg
Die eenheid self bied die volgende
3 slaapkamers
2 badkamers
Kombuis en sitkamer
Afdak
Moenie aarsel .Kontak agent vir afspraak
Key Property Features
3
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Garages
1
Lounges
✔
Access Gate
✔
Club House
✔
Intercom