68 ha Farm in Modimolle

6 6 68 ha 660

UNIQUE 67 HA GAME FARM IN THE WATERBERG!

A beautiful Game Farm for sale in the heart of the Waterberg.

This is a all-in-one farm that is a mixture of Sand field, Savanna, Bushveld, Stone and Wet lands.

The farm has a huge variety of indigenous trees and very good grass grazing.

You will find 2 Boreholes, of which one is equipped. 3 Earthen dams.

There are stunning views over the game and sunsets. In the evenings you can lay on the warm stone banks to appreciate the starry sky.

The farm boasts 2 double storey farm houses. The first house has 4 bedrooms, 4 bathrooms, kitchen with a coal stove. Spacious living area and dining room. The main bedroom has an en-suite bathroom with a dressing room.

The second house has 2 bedrooms, 2 bathrooms, a kitchen, living area and boma with a braai.

Game on the farm includes Njalas, Kudu, Sables, Golden Wildebeest and much more. All included in the sale.

Implements and vehicles are excluded in the sale, but a price can be negotiated to include it in the sale.

Please call me for a viewing!

Pragtige Wildsplaas in die hart van die Waterberge te koop!

Hierdie is ''n alles-in-een plaas met ''n mengsel van Sandveld, Savanna, Bosveld, Klipbanke en Vleiland.

Die plaas spog met ''n groot verskeidenheid inheemse boomsoorte en baie goeie gras weidings.

2 Boorgate, waarvan 1 toegerus is, 3 Gronddamme.

Daar is pragtige uitsigte oor die wild en sonsondergange. En in die aan kan jy op die warm klipbanke l en die pragtige sterrehemel aanskou.

Die plaas spog met 2 dubbelverdieping huise. Die eerste huis het 4 slaapkamers, 4 badkamer, ''n kombuis met ''n koolstoof, ''n ruim leefvertek en eetkamer. Die hoofslaapkamer spog met ''n en-suite badkamer en groot aantrekkamer.

Die tweede huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, ''n kombuis, leefarea en ''n buite boma met ''n braaiplek.

Wild op die plaas sluit in : Njalas, Koedoes, Swartwitpense, Goue Wildebeeste en vele meer. Dit is ingesluit in die koopprys.

Werksgereedskap en werksvoertuie is uitgesluit in die koopprys, maar daar kan ''n prys onderhandel wird om dit in die koop in te sluit.

Kontak my gerus vir ''n besigtiging!

Property details

  • Listing number T3810356
  • Property type Farm
  • Erf size 68 ha
  • Floor size 660 m²
  • Rates and taxes R 6 000

Property features

  • Bedrooms 6
  • Bathrooms 6
  • Lounges 2
  • Dining Areas 2
  • Pet Friendly
  • Kitchen

Photo gallery

>