This 56Ha piece of game farm is ideal for a weekend bushveld farm, only 105km from Pretoria and 15km from Nylstroom.
The property offers a 1 bedroom with bathroom and the main house is built of stone, with a lovely veranda, as every farm should have.
3 spacious wooden houses offer enough sleeping space for the rest of the family and guests, all 3 houses have air conditioning.
There is a separate communal bathroom.
There''s an intimate small swimming pool built of stone as well as a very nice boma braai.
The farm has 2 boreholes of which 1 is equipped (10,000LTp/hour) and has MAGICAL WATER on the farm.
The farm has 2 large camps with a large earthen pond with many fish.
There is a variety of game on the farm, e.g., giraffes, kudus, zebras, blue wildebeest, impalas, divers, ostriches, and warthogs, to name just a few.
The extras amount to a farm bakkie, fire fighters and a store full of tools (welders and grinders etc.)
Feel free to contact me if you want to come and see the small piece of woodland.
Chris Dyzel [removed]
Hemel op Uysterberg
Hierdie 56Ha stukkie wildsplaas is idiaal vir n naweek bosveld plaas, slegs 105km vanaf Pretoria en 15km vanaf Nylstroom.
Die eiendom bied n 1 slaapkamer met badkamer en die hoof huis is uit klip gebou, met n lieflike kuier stoep, soos elke plaas behoort te h?.
3 Ruim hout huisies bied genoeg slaapplek vir die res van die gesin en gaste, al 3 huisies het lugreƫling.
Daar is n apparte gemeenskaplike badkamer.
Daars n intieme klein swembad met klip gebou asook n baie lekker boma braai.
Die plaas het 2 boorgate waarvan1 toegerus is (10 000LTp/uur) en het ook MAGALIES WATER op die plaas.
Die plaas het 2 groot kampe met n groot grond dam met baie visse.
Daars n verskeidenheid van wild op die plaas, bv. kameelperde, koedoes, sebras, blou wildebeest, impalas, duikers, folstruise en vlakvarke, om maar net n paar te noem.
Die ekstras beloop n plaas bakkie, vuurvegteren en ? stoor vol gereedskap (welders en grinders ens.)
Kontak my gerus as jy na die klein stukkie bosveld wil kom kyk.
Chris Dyzel [removed]