THIS 2 BEDROOM HOUSE IS SITUATED IN A QUIET AREA
This house is ideal for a small family with 2 bedrooms and 1 bathroom. It has a shower and bath. The are fully tiled and with enough built-in cupboards.
There''s a spacious sitting/dining living area as well as an equipped kitchen.
The back door leads to a covered area which is ideal for a laundry room. The carport also has enough space for 4 vehicles.
The 1600Lt tank is connected to the municipal water.
Access to the house is via a driveway that is only used by 2 parties, lots of privacy as well as tranquility away from the traffic.
Hierdie huis is ideaal vir n klein familie met n 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dit het n stort en bad. Die is ten volle geteel en met genoeg ingeboude kaste.
Daars n ruim sit/eet leefarea asook n toegeruste kombuis.
Die agterdeur maakoop nan onderdak area wat ideaal is vir n waskamer. Die afdak het ook genoeg spasie vir 4 voertuie.
Die 1600Lt tenk is gekoppel aan die munisipale water.
Toegang na die huis is via n oprit wat slegs deur 2 partye gebruik word, baie privaatheid asook rustigheid weg van die verkeer.